×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595
  • Molopo Pecans - Plant Rootcontrol Pekanbome tot in Desember
    11-10-2021
    So jy het klaar pekanneute geplant vir die jaar, maar 'n paar het nie gevat nie! Kyk hier is jou oplossing. Molopo Pecans se Rootcontol Pot Bome. https://molopopecans.co.za/
  • Vanaf Castle de Wildt by Wildlife Ranching South Africa
    09-10-2021
    Live vanaf Castle de Wildt by Wildlife Ranching South Africa se Nasionale Veiling en Octoberfest. #GysPitzer #FarmSpace #WrsaNationalAuction #Wildswinkel
  • Dries Steyn Staak Boerdery veling
    09-10-2021
    Wat dink Dries Steyn van sy R10m Toerusting Veiling aangebied deur MEERKAT Online Auctions en Farmspace? 0829440432 of www.meerkatonline.co.za #MeerkatOnline #FarmSpace
  • Husqvarna's Silent Nature
    09-10-2021
    Husqvarna se "Silent Nature” is die toekoms van "Power Tools". Kyk hoe sweet Beast en ons het ewe hard gewerk. We are power. We are game changers. We are Husqvarna. #wearehusqvarna #Husqvarna #SilentNature #FarmSpace
  • Voorbereiding van Bulle vir Teelseisoen met Virbac - Deel 2
    08-10-2021
    Voorbereiding van Bulle vir Teelseisoen met Virbac - Deel 2 Bulle kry altyd nie die nodige aandag in die aanloop tot die teelseisoen nie. Die genetiese bydrae/invloed van bulle, die koste verbonde aan die aankoop van kwaliteit bulle en die belangrikheid om reproduksie te optimaliseer, noop ons om seker te maak dat bulle die nodige aandag kry om teelgereed te wees! In die tweede van 2 videos oor die onderwerp, kyk ons na die belangrikheid van inenting, spoormineraalaanvulling, parasietbeheer en algemene bestuursapekte van bulle in aanloop tot die teelseisoen. #Virbac #FarmSpace