×

CONTACT US

OR CONTACT US DIRECTLY

SALES Angeliqa Vorster angeliqa@farmspace.co.za
+27 83 282 0595
  • Rising Sun Wagyu Veiling - 22 Okt 2021
    20-10-2021
    Die grootste Wagyu Veiling wat ek nog gesien het. Hoe het Rising Sun embryos toegepas op hierdie stoet? As jy wil Wagyu boer, hier is jou kans! Al die diere kom op Veiling 22 Oktober 2021 naby Brits of op Wildswinkel https://bit.ly/RisingSunWagyu #Wildswinkel #Wagyu #FarmSpace
  • We are Husqvarna!
    20-10-2021
    Net so vinnig agter die skerms saam met Husqvarna se "Silent Nature". Kan nogsteeds nie glo hoe die goed saag nie. #husqvarna #SilentNature #FarmSpace
  • Husqvarna Zero-Turn vs Rider vs Ride-On
    20-10-2021
    Wat moet jy kies wanneer jy jou gras moet sny? Wayne van Rudamans verduidelik die verskil tussen 'n Zero-Turn, Rider en Ride-On. 'n Grassnyer wat knak. #Husqvarna #FarmSpace
  • Dries Steyn Staakboerdery Recap
    20-10-2021
    Hoekom moet jy Meerkat en FarmSpace kry om jou Veiling te doen? Ro'an vertel hoe die Dries Steyn Staakboerdery Veiling afgeloop het. Hoor sommer ook by Oom Dries self wat hy dink. https://www.meerkatonline.co.za/ #SitDitOpMeerkat #FarmSpace
  • Rymax Lubricants - Tankwa Karoo Cross Country Rally
    20-10-2021
    Rymax Lubricants is die goue borg by vanjaar se Tankwa Cross Country Rally. Hulle doen nie net olies nie, maar ander produkte ook. Henry vertel ons meer. #RymaxLubricants #Farmspace #TankwaKarooCrossCountryRally