FarmSpace Garage - Schalk wys sy John Deere 70 Diesel van die 1950's

2021-11-25 09:13 PM
Hoor hierdie lekker ou storie van 'n goeie ou trekker? Schalk Patat vertel ons van die John Deere 70 diesel wat hy herstel het. #Rymax #JohnDeere #FarmSpaceGarage