Lourens van Santa Select Sale oor hoekom hy met Santa Getrudis boer.

2021-09-17 12:34 PM
Lourens van SANTA SELECT SALE oor hoekom hy met Santa Getrudis boer. Die veiling begin om 11:00 met die volgende beeste te koop: 30 Bulle 35 Koeies 50 Kommersiƫle Koeie #SantaSelect #FarmSpace