Ons kuier op Bloemhof by Johan van Fick en Seun

2021-11-25 09:11 PM
Ons kuier op Bloemhof by Johan van Fick en Seun. Hoe bestuur hulle sojabone met besproeïng? En hoe het hulle 'n kalium tekort op 300mm reggestel? #VSAgri #Avison #ProGas #FarmSpace