VDB Ermelo Veiling - 18de September 2021

2021-09-15 10:33 PM
Nico Von Wielligh van VDB Ermelo gesels met Tinus oor hulle implement veiling asook wat els te koop aangebied gaan word. Die veiling vind plaas 18de September in Ermelo. #VDBErmelo #FarmSpace