Blaai deur die spesiale Interskole-uitgawe van ISSUU
Blaai deur die spesiale Interskole-uitgawe en maak gereed vir ’n onvergeetlike naweek van skoolgees, broederskap en klipharde skolerugby!

Wat beteken hierdie legendariese Interskole vir die skoolhoofde en eerstespan-afrigters? Lees hul persoonlike boodskappe, ervaar die trots en tradisie agter dié besondere kragmeting en ontdek wat vanjaar se spanne so uniek maak.
Blaai deur die spesiale Interskole-uitgawe en maak gereed vir ’n onvergeetlike naweek van skoolgees, broederskap en klipharde skolerugby! 💚💛❤️💙
👉 Lees die tydskrif hier: https://issuu.com/tiemedia/docs/boland_vs_oakdale_-_awsum_special_edition_2026
#BolandVsOakdale #Interskole2026 #Skolerugby #BolandLandbou #OakdaleLandbou
Comments
No comments yet. Be the first!