115 items
VideoP100 Pro – R244 143.50 en die XAG P150 Max – R313 130.54, Rovan vertel ons wat jy vir die pryse kry.
P100 Pro – R244 143.50 en die XAG P150 Max – R313 130.54, Rovan vertel ons wat jy vir die ongelooflike pryse kry. Besoek NIK by KragDag vir meer inligting. Meer XAG videos beskikbaar by: https://www.youtube.com/playlist?list=PL-cMO8dRddDBs4dDOf2QWxOUymmUYC2qd #XAG #LandbouHommeltuie #AgriTech #PresisieLandbou #Boerdery #KragDag #XAGP100Pro #XAGP150Max #farmspace 00:00 – Welkom by Kragdag met XAG Suid-Afrika 00:37 – Hoekom is nóú die regte tyd vir ’n landbouhommel? 01:00 – Opleiding voor die nuwe seisoen 01:16 – XAG P100 Pro & P150 Max 01:39 – Hoekom het jy ’n XAG-hommel op jou plaas nodig? 02:18 – Bespaar op brandstof en bedryfskoste 02:32 – Nuwe 15 kVA dieselkragoplossing 02:58 – XAG P150 Max vs. P100 Pro 03:15 – XAG P150 Max-pakket & prys 03:31 – XAG P100 Pro-pakket & prys 03:49 – Ekstra opsies & pakkette 03:57 – XAG-opleiding op jou plaas 04:23 – Hoe kry jy ’n XAG-hommel op jou plaas? 04:30 – Tegniese ondersteuning deur die seisoen 04:51 – Watter XAG-hommel is reg vir jou plaas?
07 Aug 2026
VideoChemDust Drone Trailers: Spuit én strooi vinniger met minder arbeid.
ChemDust Drone Trailers: Spuit én strooi vinniger met minder arbeid ’n Landboudrone is net so doeltreffend soos die stelsel wat hom op die grond ondersteun. Daarom ontwikkel ChemDust doelgemaakte dronewaens wat die hele spuit- en strooiproses vinniger, makliker en meer produktief maak. In hierdie video gesels ons met Christo oor hoe ChemDust ontstaan het en kyk ons na ’n unieke dronewa wat vir kunsmis- en saadstrooiwerk ontwikkel is. Die wa beskik onder meer oor: ✅ ’n 1,5 m³-vlekvryestaaltenk vir kunsmis of saad ✅ ’n Vyfmeter-buigsame awegaar ✅ Afstandbeheer vir vinnige op- en afskakeling ✅ ’n Kapasiteit van ongeveer 40–80 kg per minuut ✅ ’n Kompakte 30 kVA-stil dieselaanopwekker ✅ Ruimte vir drones, batterye en kalibrasie ✅ Spuit- én strooifunksionaliteit op een platform ✅ Pasgemaakte opsies vir verskillende drones en behoeftes Van die Rebel Compak tot die Rebel I en Rebel II, ChemDust bou oplossings vir kleiner sowel as groter dronebedrywighede. 🌐 Besoek: https://chemdust.co.za #ChemDust #DroneTrailer #LandbouDrone #DroneSpuit #DroneStrooi #PresisieLandbou #LandbouTegnologie #AgriTech #Boerdery #LandbouSA #KunsmisStrooi #Gewasbeskerming #SlimBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding – Waarom ’n goeie dronewa belangrik is 00:39 Ontmoet Christo van ChemDust 00:48 Hoe ChemDust ontstaan het 01:20 Die nuwe kunsmis- en saadstrooistelsel 01:57 Die 1,5 m³-vlekvryestaaltenk 02:04 Motor en vyfmeter-awegaar verduidelik 02:28 Hoe die awegaar vir vervoer wegvou 02:36 Kapasiteit en verstelbare spoed 02:53 Afstandbeheer en vinnige hervulling 03:15 Die dronewa se uitleg 03:28 Die kompakte 30 kVA-aanopwekker 03:54 Veilige landingsruimte vir die drone 04:15 Uittrekbare laai- en batterystelsel 04:34 Kalibrasie en produkherwinning 04:59 Verskillende ChemDust-modelle 05:22 Spuit- en strooiwa in een 05:46 Pasgemaakte dronewaens 06:03 ChemDust se webwerf en kontakbesonderhede 06:24 Oplossings vir enige grootte drone 06:44 Afsluiting
24 Jul 2026
VideoWaarom het hierdie boer die XAG P150 MAX gekies?
Waarom het hierdie boer die XAG P150 MAX gekies? Is die XAG P150 MAX die regte spuitdrone vir jou boerdery? In hierdie video gesels FarmSpace met Alewyn Strydom van Fallards oor hoekom hy ná deeglike navorsing besluit het om in die XAG P150 MAX te belê. Van boordspuitwerk tot gewasspuiting – ontdek hoe een drone twee masjiene kan vervang, tyd bespaar en uitstekende waarde vir geld bied. In hierdie video bespreek ons: ✅ Waarom die XAG P150 MAX? ✅ Waarde vir geld ✅ Spuit van boorde én lande ✅ Druppelpenetrasie in bome ✅ 80L tenkvermoë ✅ Opleiding en uitstekende naverkopediens ✅ Waarom minder trekkerspore beter is vir jou oes Meer inligting oor XAG: 🌐 https://www.nikgroup.co.za/ Kontak NIK vir 'n demonstrasie of meer inligting oor die XAG P150 MAX. #XAG #XAGP150MAX #NIKGroup #Landbou #Spuitdrone #PresisieBoerdery #SlimBoerdery #Boerdery #AgriTech #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Waarom XAG? 01:02 Hoekom 'n drone eerder as twee spuite? 01:37 Boordspuitwerk & penetrasie 02:42 Waarde vir geld 03:30 Waarom die XAG P150 MAX uitstaan 04:43 Opleiding op die plaas 05:06 Gereed vir die nuwe seisoen 05:39 Diens en ondersteuning ná aankoop 06:46 Is die XAG P150 MAX die regte keuse?
16 Jul 2026
VideoWaarna moet jy kyk as jy n drone koop?
Waarna moet jy kyk as jy n drone koop? Dit gaan oor hoeveel hektare jy per dag kan doen. Hugo van NIK vertel ons meer oor die XAG drone by Agritechnica 2025. nik.co.za #NIK #XAG #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Feb 2026
VideoIs jy moeg om te sukkel om uit te vind waar jou pivot is?
Is jy moeg om te sukkel om uit te vind waar jou pivot is? Jaco vertel ons meer oor Cerealis Precision se 7 Sense by Agritechnica. https://www.cerealis.co.za/ #CerealisPrecision #7Sense #Agritechnica2025 #FarrmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2026
VideoKry jou trips maklik en vinnig op 'n excel spreadsheet.
Kry jou trips maklik en vinnig op 'n excel spreadsheet. Hy wys al die trips en die hoeveelheid kilos sodat jy maklik en vinnig die verslag kan in trek op jou boekhouding sisteem. Toets hom vandag nog! www.farmslip.com #FarmSlip #Trips #Logbook #TripLogbook #Agritechnology #Boer #Boerdery #LandbouTegnologie #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
VideoWat is die nuwe goed wat Precision Planting beskikbaar het?
Wat is die nuwe goed wat Precision Planting beskikbaar het? Francois van Cerealis Precision vertel ons meer by Agritechnica. https://www.cerealis.co.za/ #CerealisPrecision #PlantingPrecision #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2026
VideoAs jy skoffel en jy wil seker maak jy skoffel nie daai rytjies raak nie?
As jy skoffel en jy wil seker maak jy skoffel nie daai rytjies raak nie? Arno vertel ons meer oor Cerealis se PTX Trimble by Agritechnica. https://www.cerealis.co.za/ #CerealisPrecision #PTXTrimble #Agritechinca2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jan 2026
VideoHoe werk dit nou dat twee presisie maatskappye saam werk?
Hoe werk dit nou dat twee presisie maatskappye saam werk? Francois, Jaco en Arno van Cerealis vertel ons meer hoe hulle alles aanpak. https://www.cerealis.co.za/ #Cerealis #Vantage #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jan 2026
VideoHou jy nog 'n pen en notaboek vir jou trips?
Hou jy nog 'n pen en notaboek vir jou trips? Nou kan jy dit makliker en vinniger bestuur deur FarmSlip te gebruik en net 'n paar goed in te tik voor jy op jou trip kan gaan. Toets FarmSlip vandag nog met 50 gratis slippies! www.farmslip.com #FarmSlip #AI #AgriTechnology #Boerdery #LandbouTegnologie #Boer #Boerdery #Farmer #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
ReelIs jy onseker oor watter pakket die beste sal werk vir jou?
Is jy onseker oor watter pakket die beste sal werk vir jou? Download FarmSlip, toets met 50 slippies, en dan kan jy kies tussen die hoeveelheid kollegas en besigheids profiele wat jy gaan nodig hê. www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Slips #Uitgawes #Subscribe #FarmAdmin #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Dec 2025
VideoGaan jy die jaar 'n geskenk vir jouself kry?
Gaan jy die jaar 'n geskenk vir jouself kry? Kry 'n bakkie braai wanneer jy opteken vir die Full Monty pakket vir 'n jaar, en dan kan jy ook enige plek braai! www.farmslip.com #FarmSlip #AgriTech #AI #Technology #Slippies #BakkieBraai #Slippies #Uitgawes #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2025
VideoHet jy sonpanele wat vuil is? Kärcher het 'n "awesome" antwoord vir jou.
Het jy sonpanele wat vuil is? Kärcher het 'n "awesome" antwoord vir jou. Jan wys ons wat Kärcher alles het op AGRITECHNICA 2025 en hoekom hulle die mense is om na te gaan vir skoonmaak oplossings. https://karcher-center-its.co.za/ #Kärcher #SkoonSonpanele #AGRITECHNICA2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Dec 2025
ReelWat is nuut op FarmSlip?
Wat is nuut op FarmSlip? Jy kan nou jou bakkie of trekker laai en 'n trip logboek hou saam jou diesel slippies op FarmSlip! www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slips #Diesel #Bakkie #Trekker #AgriTechnology #AI #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2025
ReelWil jy ook gou die jaar se finansies vinnig klaar maak?
Petrol slippies, saad aankope en al jou ander slippies kan nou veilig gestoor word op FarmSlip! Maak jou admin maklik voor jy op vakansie gaan! P.S. Onthou jy kry 'n bakkie braai indien jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar. www.farmslip.com #FarmSlip #Uitgawes #Slippies #Uitgawes #Aankope #Petrol #Diesel #AgriTech #Technology #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Nov 2025
ReelIs jou bakkie jou filing sisteem?
Dis tyd om dit te verander en FarmSlip te gebruik om al jou slippies veilig te hou voor hulle verdyn! Onthou jy kan 'n bakkie braai kry as jy opteken vir die Full Monty Pakket vir 'n jaar! www.farmslip.com #Slippies #FarmSlip #Uitgawes #TripLogbook #Finansies 3Reports #AgriTech #Technology #AI #BakkieBraai #Farmspace #Onspraatboer
21 Nov 2025
VideoHoe robust is XAG as 'n drone?
Hoe robust is XAG as 'n drone? Robert vertel ons meer oor die voordele van die drone en die waarde wat dit toevoeg. nik.co.za #XAG #NIK #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Nov 2025
VideoHoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James vertel meer.
Hoekom is die EA Vision drone dalk net dié een vir jou? James Cho vertel ons meer oor wie hulle is, wat jy in hierdie drone kry en hoe hulle aan die ontwikkeling gewerk het. Maak seker jy kontak PACSys vir meer inligting. www.pacsys.co.za #PACSys #EAVision #Drone #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
VideoWat kan Inttrac Trading als vir jou bied?
Wat kan Inttrac Trading als vir jou bied? Gaan kyk na al hulle verskeindenheid produkte op hulle webtuiste: https://www.inttrac.com/ #InttracTrading #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025
VideoIs die Mascar baler iets waarna jy kan kyk? Marco vertel meer.
Is die Mascar baler iets waarna jy kan kyk? Marco Calandra vertel ons meer oor hulle baler "wrapper" kombinasie en vat ons deur die nuwe goed wat hul hier by Agritechnica 2025 het. Maak seker jy kry joune by Agripieces! www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #Mascar #Baler #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Nov 2025