35 items
ProductAgro-Masz BT40H
The rake angle and cutting angle of the discs suitable for high working speeds allow the user to obtain the fullest possible effect of mixing crop residues with the soil in the working depth range from 3cm to 15cm with a standard disc diameter of 560mm. It is not the machine that determines job opportunities! You set the limits!
22 Aug 2026
ProductAgro-Masz BT60HTR
The rake angle and cutting angle of the discs suitable for high working speeds allow the user to obtain the fullest possible effect of mixing crop residues with the soil in the working depth range from 3cm to 15cm with a standard disc diameter of 560mm. It is not the machine that determines job opportunities! You set the limits!
22 Aug 2026
ProductDisc harrow TIGER 100
22 Aug 2026
ProductHigh speed disc (BT20)
22 Aug 2026
ProductHigh speed disc (BT30)
22 Aug 2026
ProductHigh speed disc (BT40)
22 Aug 2026
ProductHigh speed disc (BT50)
22 Aug 2026
ProductHigh speed disc (BT50H)
22 Aug 2026
ProductRUNNER 35
22 Aug 2026
ProductRUNNER 50
22 Aug 2026
VideoKan die Agro-Masz RUNNER diep losmaak, stoppels inwerk en alles in een werkgang toemaak?
Wimpie du Preez van Agripieces bespreek presies hoe die implement werk en verduidelik: • Hoe die tande, punte en “shins” grond en materiaal vermeng • Wanneer jy die vlerkskare moet gebruik of afhaal • Hoe die opstelling jou werkdiepte en kragvereiste beïnvloed • Waarom die agterste skottels belangrik is • Hoe die roller die grond herkonsolideer • Hoe die implement vogverlies kan help beperk • Watter werkbreedtes en rolleropsies beskikbaar is • Hoe die dubbelveer-breekaksie klipperige toestande hanteer • Hoe die RUNNER gebruik kan word om kalk in die grondprofiel in te werk Die belangrike punt: geen implement is ’n oplossing vir elke plaas nie. Jou grondtipe, hoeveelheid stoppels, beskikbare trekkerkrag en verlangde werkdiepte bepaal hoe die RUNNER opgestel moet word. Kry die regte konfigurasie vir jou boerdery! 🌐 www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #Runner #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Kan een implement alles in een werkgang doen? 00:53 Wat maak die Agro-Masz RUNNER uniek? 01:18 Diep losmaak en materiaal vermeng 01:32 Werkspoed en materiaalvloei 01:42 Die RUNNER in harde grondtoestande 02:03 Wanneer moet die vlerkskare afgehaal word? 02:40 Opstelling volgens jou grondtoestande 03:03 Kan jy direk daarna plant? 03:18 Wat doen die agterste skottels? 03:33 Herkonsolidasie en die behoud van grondvog 04:08 Beskikbare werkbreedtes 04:22 Hidrouliese dieptebeheer 04:43 Dubbelveer-aksie en breekkrag 05:03 Smering en basiese onderhoud 05:26 Beskikbare rolleropsies 05:44 Hoe om die skottels se aggressiwiteit te verstel 06:09 Kalk deur die grondprofiel inwerk 06:38 Finale opsomming en kontakbesonderhede
11 Aug 2026
VideoHoe kan jy die werksdiepte van jou implement aanpas? Vinnig en presies met die Agro-Masz FOX.
Hoe kan jy die werksdiepte van jou implement vinnig en presies aanpas sonder om jou trekker se kajuit te verlaat? Met die Agro-Masz FOX kan jy hierdie hidrouliese, traplose verstellings so doen. Kom kyk hierdie stoppelbewerkingstoestel in aksie by die FS Pro Tour Vrystaat, 15 Julie 2026, te Kroonstad. www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #FOX #FSProTourKroonstad2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jul 2026
VideoWat kan jy verwag van Agro-Masz se nuwe Fox vir saadbedvoorbereiding? Morné vertel meer.
Saadbedvoorbereiding is seker een van die belangrikste goed wat jy kan doen. Morné Alston van Agripieces vertel ons meer oor Agro-Masz se nuwe Fox wat 'n bietjie sterker en groter gebou is hier by Agritechnica 2025. www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #Equipment #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Nov 2025
VideoDie Grizzly van Agro-Masz loop!
Die Grizzly van Agro-Masz loop! Vir meer inligting gaan na www.agripieces.co.za of kontak vir Speedy by 072 364 0596 #Agripieces #AgroMasz #Grizzly #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Aug 2024
VideoKyk hoe werk hierdie BT50's van Agro-Masz!
Kyk hoe werk hierdie BT50's van Agro-Masz! Indien jy belangstel gaan na www.agripieces.co.za of kontak vir Speedy by 072 364 0596. Find out more: https://farmspace.co.za/articles/bt50-disc-harrows-by-agro-masz-advanced-engineering-for-intensive-cultivation/ #AgripiecesSA #AgroMasz #BT50 #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Aug 2024
VideoWat dink Nees van sy BT60 na 7 jaar asook die BTC met groter skottels? Hy vertel ons meer.
Wat dink Nees van sy BT60 na 7 jaar asook die BTC met groter skottels? Hy vertel ons meer wat sy ervaring met hierdie masjiene is. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #AgroMasz #BT60 #BTC #DiscHarrow #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2024
VideoAgro-Masz runner van Agripieces by Arlington Boeredag 2024.
Druk stoppels in die grond met tande. 'n Agro-Masz runner, hoe werk dit en hoekom moet jy vir jou so een aanskaf? Wimpie vertel ons meer by Arlington Boeredag 2024. #ArlingtonBoeredag2024 #Agripieces #AgroMasz #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jul 2024
VideoIs jy ernstig oor stoppels insny? Wimpie van Agripieces vertel meer.
Is jy ernstig oor stoppels insny? Wimpie van Agripieces SA vertel presies wat Agro-Masz se BTC, met dikker en groter skottels, doen asook waar dit inpas. www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #AgroMasz #BTC #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2024
VideoAgripieces Kalk Toedieningsdag, 13 Junie 2024, by Naboomspruit.
Kalk Toedieningsdag, 13 Junie 2024, saam met Agripieces en Dr Jan Strydom. Waarop het jy uitgemis? Kyk hier. www.agripieces.co.za #Agripieces #AgroMasz #KalkToediening #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Jun 2024
VideoHoe gebruik Dewald sy Agro-Masz BT50s en hoekom het hy weer hierdie hoëspoeddisse gekoop?
Hoe gebruik Dewald Dempers sy Agro-Masz BT50s en hoekom het hy weer hierdie hoëspoeddisse gekoop? www.agripieces.co.za #AgripiecesSA #AgroMasz #HighSpeedDisc #CompactDiscHarrow #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jun 2024