9 items
Skaap Klamp en Weeg Krat
Dit is ideaal om jou diere te spuit en te weeg voor mens hulle na n veiling toe wil vat.\nDie krat pas op 800 mm weegbalke.\nSkape kan met gemak vining vas geklamp word en weer vrygelaat word sonder om die vloei van die gang te keer met `n skuifhek.
22 Aug 2026
VideoAlgar demonstreer hoe hul kompakte 2,7m Drone Trailer.
Een sleepwa. Verskeie moontlikhede! Algar demonstreer hoe hul kompakte 2,7m Drone Trailer binne minute aangepas kan word as ’n drone-, bees-, skaapkraal- of platsleepwa. Ons kyk ook na die ingeboude 1 200 ℓ-tenk, mengstasie, laaistasie en die indrukwekkende vermoëns van die DJI Agras T100-landboudrone. Kyk hoe Algar praktiese idees in doelgemaakte plaasoplossings omskep. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.algar.co.za #Algar #2.7mDroneTrailer #DJIAgrasT100 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Algar se kompakte modulêre sleepwa 00:31 Meer as net ’n hommeltuigwa 00:40 Omskep na ’n skaapkraal, beeswa of platsleepwa 01:08 Binne-in die hommeltuigwa 01:26 Ruimte vir die DJI Agras T100 01:43 Laaistasie, kragopwekker en toerusting 01:50 1 200 ℓ-tenk en mengstasie 02:07 Waarom ’n vierkantige koniese tenk? 02:36 Een sleepwa vir verskeie plaastake 02:51 Algar se oplossings vir bestaande sleepwaens 03:15 Algar se doelgemaakte ontwerpe 03:22 DJI Agras T100 se kapasiteit en spoed 03:48 Beter penetrasie teen die regte spoed 04:16 Verminder chemiese verlies deur verdamping 04:32 Die ontwerp en plasing van die spuitkoppe 04:47 Vinnige omskakeling van spuit- na strooibak 05:09 Pompvermoë en druppelgrootte 05:32 Die verhoogde beheerposisie 06:01 Finale oorsig
22 Jul 2026
VideoOp soek na praktiese en duursame veehanteringstoerusting?
Op soek na praktiese en duursame veehanteringstoerusting? Kom sien Algar by FarmSpace Pro Tour Vrystaat op 15 Julie en ontdek hoekom boere op Algar se oplossings staatmaak vir betroubare veehantering. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ Meer oor Algar: https://algar.co.za/ #Algar #FarmSpaceProTour #Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2026
VideoOp soek na praktiese, duursame veehanteringsoplossings?
Op soek na praktiese, duursame veehanteringsoplossings? Besoek Algar by die FarmSpace ProTour Kroonstad en ontdek waarom boere regoor Suid-Afrika op hul toerusting vertrou. Van nekklampe en hanteringstelsels tot veewaens – Algar bou toerusting wat veehantering veiliger, vinniger en meer doeltreffend maak. Vir meer inligting besoek: www.algar.co.za Kom gesels met die span en vind die regte oplossing vir jou boerdery. #AlgarIndBK #Veehantering #FSProTour2026 #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jun 2026
VideoWerk jy nog skaap op die ou manier? Met Algar Ind BK kan dit verander op NAMPO ALFA 2024.
Werk jy nog skaap op die ou manier? Met Algar Ind BK kan dit verander op NAMPO ALFA 2024. Charlotte wys ons die moderne skaap hantering toerusting wat hulle hier het. www.algar.co.za #NampoAlfa2024 #AlgarInd #Veehantering #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Oct 2024
VideoHoe kan Algar jou help om arbeid te bespaar op jou plaas? - Nampo Kaap / Cape 2024
Hoe kan Algar Ind BK jou help om arbeid te bespaar op jou plaas? Charlotte van Algar vertel ons van hulle Bielie boks en Bielie sisteem by Nampo Kaap 2024. www.algar.co.za Laai die Nampo App af: http://Download.nampoapp.co.za #NampoKaa2024 #AlgarIndBK #Veehantering #GraanSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2024
VideoAlgar Ind BK by Nampo Alfa 2023
Is jy opsoek na n skaap nek klamp? Ons kyk na Algar Ind BK se skaap toerusting oplossings by NAMPO ALFA 2023, Charlotte vertel ons meer. Kontak Charlotte by 082 324 6256 of besoek hul website www.algar.co.za #NampoAlfa #AlgarIndBK #Farmspace #OnsPraatBoer
12 Oct 2023
VideoAlgar by Nampo Kaap / Cape 2023
Opsoek na goeie veehanteringstoerusting? Ons gesels met Charlotte van Algar Ind BK hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.algar.co.za #NampoKaap2023 #Algar #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
VideoWatter toerusting het Algar by KragDag Ekspo 2022?
Jonathan veduidelik vir ons by KragDag wie Algar is, wat hulle doen en hoe hulle veehanteringstoerusting werk. #Algar #KragDag2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2022
