29 items
Video'n Nuwe Deutz-Fahr trekker wat jou sak pas!
'n Nuwe Deutz-Fahr trekker wat jou sak pas! Vanaf 145 tot 185 perdekrag en ""open cab"" trekker, gee vir jou al die opsies waarvan jy kan kies by NAMPO Kaap / Cape! Besoek https://smithpower.co.za/brands/deutz-fahr-tractors/ vir meer inligting oor die trekkers. #DeutzFahr #Trekker #NampoCape #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Sept 2026
VideoOp soek na ’n trekker wat by jou boerdery se behoeftes pas?
Op soek na ’n trekker wat by jou boerdery se behoeftes pas? Ons gesels met Dirk van Smith Power Equipment oor die DEUTZ-FAHR-reeks en wat dié trekkers vir Suid-Afrikaanse boere bied. Smith Power se reeks strek van ongeveer 45 HP tot 340 HP, met modelle vir verskillende landboutoepassings. Vind meer uit by https://smithpower.co.za/ #SmithPower #DEUTZFAHR #Landbou #Boerdery #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Sept 2026
VideoWat maak Deutz-Fahr ’n sterk naam in die landboubedryf?
Wat maak Deutz-Fahr ’n sterk naam in die landboubedryf? Ons gesels met Lukas van DEUTZ-FAHR by Vanstadensrus Boeredag oor die handelsmerk, hul trekkers en die dag se ervaring. Ontdek meer oor DEUTZ-FAHR by: https://www.deutz-fahr.com/en-za/tractors #DEUTZFAHR #VanstadensrusBoeredag #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2026
VideoHoekom het Deutz-Fahr vir Smith Power Equipment gekies om die agente te wees vir hul trekkers?
Hoekom het Deutz-Fahr vir Smith Power Equipment gekies om die agente te wees vir hul hele reeks trekkers? - Nampo 2026 Alessandro, die grootbaas, vertel ons meer. http://www.smithpower.co.za/ #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
VideoSmith Power Equipment is nou die agente vir die al die Deutz-Fahr trekkers. Van groot tot klein.
Smith Power Equipment is nou die agente vir die al die Deutz-Fahr trekkers. Van groot tot klein. - Nampo 2026 David vertel ons hoekom hy so opgewonde is oor hierdie vennootskap. http://www.smithpower.co.za/ #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Video'n Nuwe Deutz-Fahr trekker word bekend gestel by Smith Power Equipment op Nampo 2026.
n Nuwe Deutz-Fahr trekker word bekend gestel by Smith Power Equipment op Nampo 2026. http://www.smithpower.co.za/ #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
VideoDeutz-Fahr is by Smith Power Equipment op NAMPO 2026 met mag en mening!
Deutz-Fahr is by Smith Power Equipment op NAMPO 2026 met mag en mening! Maak seker jy stop by standplase: E22d, E22e, E22f, E23 & E26a en mis nie uit op hulle "awesome specials" nie - koop 'n 5125 trekker en jou kry aflewering gratis (T's & C's geld). David Kelder vertel waarvoor jy moet uitkyk. www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Trekkers #Specials #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2026
VideoHoekom moet jy kyk na Deutz-Fahr trekkers?
Hoekom moet jy kyk na Deutz-Fahr trekkers? Dit is gebou op 'n erfenis van Duitse ingenieurswese en lewer premium prestasie, betroubaarheid en innovasie aan moderne boere. Hulle reeks is ontwerp vir maksimum doeltreffendheid en operateurgerief en bied oplossings vir elke boerderybehoefte. www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Tractors #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Feb 2026
VideoIs jy opsoek na 'n high-horse power Deutz-Fahr? Smith Power Equipment gaan jou uitsort.
Is jy opsoek na 'n high-horse power Deutz-Fahr? Moenie verder kyk nie - Smith Power Equipment gaan jou uitsort. David Kelder vertel ons meer oor hulle trekkers en wat hul vir jou bied hier by Agritechnica 2025. www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Agritechnica2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Nov 2025
VideoHet jy al gesien hoe ’n Deutz-Fahr boord trekker sy ding doen?
Het jy al gesien hoe ’n Deutz-Fahr boord trekker sy ding doen? Oom Jimmy van Kempston Agri vertel ons meer oor die trekkers en hoekom hulle so populêr is tussen die boere met die boorde. https://www.deutz-fahr.co.za/ #ProTourWesKaap2025 #DeutzFahr #KempstonAgri #HoërLandbouskoolBoland #BolandLandbouOndersteunersBond #FarmSpace #onspraatboer
20 Aug 2025
ReelKort jy 'n nuwe trekker vir jou plaas? Kom vergelyk hulle almal by Pro Tour Kaap die 20ste Augustus.
Kort jy 'n nuwe trekker vir jou plaas? Kom vergelyk "brands" soos Case iH, Massey, CLAAS, Deutz-Fahr, Tafe en Mahindra by Pro Tour Kaap die 20ste Augustus by Hoër landbouskool Boland. Kaartjies nou beskikbaar vanaf R100 by www.farmspace-ticket.co.za #CaseiH #MasseyFerguson #CLAAS #Deutz-Fahr #Tafe #Mahindra #ProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Aug 2025
VideoJy kry nou 'n Deutz-Fahr trekker met hoër kW by Smith Power Equipment op Nampo 2025
Jy kry nou 'n Deutz-Fahr trekker met hoër kW by Smith Power Equipment op NAMPO 2025. Dennis vertel meer oor die groter reeks trekkers wat hulle aanhou en dan gooi hy so ietsie in oor die Kubota South Africa trekkers waarvan hulle ook die agente is. Kontak hom as jy meer inligting soek: Dennis - 082 305 0500 www.smithpower.co.za #SmithPowerEquipment #DeutzFahr #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 May 2025
VideoDeutz-Fahr Southern Africa at NAMPO 2023
Deutz-Fahr Southern Africa at NAMPO 2023. Luca from Italy gives us and overview of the brand. www.nampoapp.co.za #Nampo2023 #DeutzFahr #Farmspace #OnsPraatBoer
17 May 2023
VideoOns gesels met Innes oor sy opvatting van Stara & Deutz se trekkers. IDP Agri, Deutz & Stara agent.
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara en Deutz se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van CLAAS South Africa, Deutz-Fahr Southern Africa & Stara Southern Africa in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Nov 2022
VideoHoe diens Obaro die boere in die area - Die Krip Landboufees 2022
OBARO meganisasie by Die Krip Landboufees 2022. CLAAS South Africa en Deutz-Fahr Southern Africa https://diekrip.co.za/ #DieKripLandboufees #Obaro #DeutzFahr #Claas #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Sept 2022
VideoOns gesels met Innes oor sy opvatting van Stara en Deutz se trekkers.
Ons gesels met Innes van IDP Agri oor sy opvatting van Stara Southern Africa & Deutz-Fahr Southern Africa se trekkers. IDP Agri is die nuwe gesig van Claas, Deutz & Stara in Lichtenburg se omgewing. Kontak Innes by +27 72 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Sept 2022
VideoDeutz-Fahr se hele reeks trekkers is op Nampo Kaap 2022
Deutz-Fahr Southern Africa by NAMPO Kaap / Cape 2022. https://www.deutz-fahr.co.za/ #deutzfahrsouthafrica #nampokaap2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Sept 2022
VideoIDP Agri - Die Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg bied uitstekende diens vir hulle kliënte.
Vir besonderse goeie diens kontak IDP Agri, hulle is die Claas, Deutz en Stara agentskap in Lichtenburg omgewing. Ons hoor 'n bietjie watter dienste hulle alles vir jou kan bied. Kontak Innes by 072 080 0469 as jy moeitevrye diens vir jou trekkers, implemente, ens. kort. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Sept 2022
VideoAndre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur.
Andre het saam Innes van IDP Agri die Claas Trion 750 stroper gaan toetsbestuur om te kyk hoe die stroper loop. IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Sept 2022
VideoIDP Agri - Jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help...
Innes du Preez van IDP Agri is jou Claas, Deutz en Stara agent in Lichtenburg. Innes vertel ons hoe hy jou kan help, watter dienste hulle lewer en hoekom hy jou lewe makliker gaan maak. Kontak Innes vir meer inligting by 072 080 0469. #IDPAgri #CLAAS #Deutz #Stara #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Sept 2022
