8 items
VideoHet jou trekker die krag, maar kort jy die koppeling? | Agri Afrika: Legend Caddy
Het jou trekker die krag, maar kort jy die regte koppeling vir jou implement? Die Legend Caddy van Agri Afrika koppel aan jou trekker se trekstang en dra die driepuntimplement agter hom. Sy raam is ontwerp vir tot 600 pk, met ’n hefvermoë van 10 ton by die balpunte. Die implement bly horisontaal wanneer dit gelig of laat sak word. Kyk hoe hy werk en praat met Marius by Agri Afrika op 083 581 5709 oor die regte kombinasie vir jou plaas, of besoek: https://www.agriafrika.co.za/caddy #AgriAfrika #LegendCaddy #Caddy #Grondbewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Oct 2026
VideoLegend CB30-tapkar by NAMPO Kaap 2026
Die Legend CB30 hou 30 000 ℓ graan en laai binne ongeveer 2,1 minute af. In hierdie video verduidelik Agri Afrika hoe die vasgeboude panele beweging toelaat en krake help beperk, waarom DX700-staal slytasie verminder en hoe die swaardiens-aste en nawe die tapkar ondersteun. Kom beleef die CB30 by NAMPO Kaap op die AFRIT-stalletjie en maak seker jy kies die regte tapkar vir jou plaas. Besoek: https://www.agriafrika.co.za/chaserbins-23-30-40 Skakel Marius: 083 581 5709 #AgriAfrika #Afrit #NAMPOKaap #LegendCB30 #Tapkar #Oestyd #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Unieke eienskappe van die Legend-tapkar 00:03 18-duim-awegaar en aflaaispoed 00:14 Vasgeboude panele en minder krake 00:43 DX700-staal en minder slytasie 00:55 Gravity Flow en die sentrale voerpunt 01:06 Bakhoeke wat die graan aan die beweeg hou 01:25 Swaardiens-aste en nawe 01:42 Slot
10 Sept 2026
ProductCADDY
Implement carrier
22 Aug 2026
ProductLegend Caddy
22 Aug 2026
ArticleLegend Cross Till: Een implement wat drie se werk doen
Legend Cross Till: Een implement wat drie se werk doen Grondtoestande verander van land tot land. Die een land het swaar reste, die volgende een het onkruid en…
21 Aug 2026
VideoEen werktuig. Verskeie bewerkings. Maksimum buigsaamheid.
Een werktuig. Verskeie bewerkings. Maksimum buigsaamheid. Is dit moontlik om vertikale bewerking, minimum bewerking én konvensionele bewerking met een implement te doen? 🤔 In hierdie video gesels ons met Marius oor die Legend CrossTill – 'n werktuig wat ontwerp is uit werklike boere se behoeftes. Met verstelbare skottelhoeke, Spider Rollers en "on-the-fly" aanpassings kan jy die implement aanpas vir verskillende grondtipes, residue, onkruiddruk en dieselkoste. Kyk hoe hierdie veelsydige implement jou kan help om minder implemente te koop, minder chemiese toepassings te gebruik en jou grondbewerking presies aan te pas vir elke land. 👇 Laat weet in die kommentaar: Sou jy 'n implement verkies wat verskeie bewerkings kan doen? https://www.agriafrika.co.za/ #LegendCrossTill #Grondbewerking #Landbou #Boerdery #LandbouMasjinerie #PresisieBoerdery #MinimumBewerking #VertikaleBewerking #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:17 Ontmoet die Legend CrossTill 00:48 Waarom is die masjien ontwikkel? 01:13 Verstelbare skottelhoeke verduidelik 01:32 On-the-fly verstellings 01:58 Van vertikale tot konvensionele bewerking 02:15 Unieke ontwerp en materiaalvloei 02:42 Spider Rollers verduidelik 03:16 Waarom die mark hierdie implement nodig gehad het 03:52 Een implement vervang verskeie werktuie 04:16 Werk in verskillende grondtoestande 04:39 Bespaar op bespuitings en koste 05:07 Praktiese toepassings op die plaas 05:48 Afsluiting
20 Jul 2026
VideoHoekom moet jy kyk na Agri Afrika se Legend Subsoiler? Marius vertel ons presies.
Hoekom moet jy kyk na Agri Afrika se Legend Subsoiler? Marius Tolmay vertel ons presies. www.agriafrika.co.za #ArlingtonBoeredag2024 #AgriAfrika #LegendSubsoiler #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Oct 2024
VideoVAL Boeredag 2022 - Het jy geweet Agri Africa versprei ook die Great Plains en Legend produkreekse?
Marius van Agri Africa gesels oor die Great Plains en Legend produkte reeks wat hulle versprei - van tapkarre, skoffels en nog meer. Vir meer inligting besoek gerus www.agriafrika.co.za #AgriAfrica #GreatPlains #Legend #ValBoeredag2022 #KingPriceInsurance #FarmSpace
13 Jul 2022
