
Koster Studiegroep Demodag
Kom beleef die nuutste tegnologie in aksie! 08:00 - Registrasie 10:00 - Opening 11:00 - Demonstrasies begin R100 ingangsfooi per persoon (braaipakkie ingesluit) Snoepie beskikbaar op die dag Trekking en pryse na die tyd
Date
6 August 2026
06:00 – 18:00
Location
Plaas Wendover, Koster
No one yet

Comments
No comments yet. Be the first!