Loading results…
Loading results…
Tagged #2
1 result
Een sleepwa. Verskeie moontlikhede! Algar demonstreer hoe hul kompakte 2,7m Drone Trailer binne minute aangepas kan word as ’n drone-, bees-, skaapkraal- of platsleepwa. Ons kyk ook na die ingeboude 1 200 ℓ-tenk, mengstasie, laaistasie en die indrukwekkende vermoëns van die DJI Agras T100-landboudrone. Kyk hoe Algar praktiese idees in doelgemaakte plaasoplossings omskep. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.algar.co.za #Algar #2.7mDroneTrailer #DJIAgrasT100 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Algar se kompakte modulêre sleepwa 00:31 Meer as net ’n hommeltuigwa 00:40 Omskep na ’n skaapkraal, beeswa of platsleepwa 01:08 Binne-in die hommeltuigwa 01:26 Ruimte vir die DJI Agras T100 01:43 Laaistasie, kragopwekker en toerusting 01:50 1 200 ℓ-tenk en mengstasie 02:07 Waarom ’n vierkantige koniese tenk? 02:36 Een sleepwa vir verskeie plaastake 02:51 Algar se oplossings vir bestaande sleepwaens 03:15 Algar se doelgemaakte ontwerpe 03:22 DJI Agras T100 se kapasiteit en spoed 03:48 Beter penetrasie teen die regte spoed 04:16 Verminder chemiese verlies deur verdamping 04:32 Die ontwerp en plasing van die spuitkoppe 04:47 Vinnige omskakeling van spuit- na strooibak 05:09 Pompvermoë en druppelgrootte 05:32 Die verhoogde beheerposisie 06:01 Finale oorsig
22 Jul 2026