Loading results…
Loading results…
Tagged #2broersdormers
2 results
Marius en Steyn gee n oorsig oor die ooie wat hulle vir die Hatari Dormer Veiling uitgesoek het asook die lyne wat hulle die 16de September gaan aanbied. Registreer by SwiftVee om aanlyn te bie. #HatariDormers #2BroersDormers #DormerVeiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Aug 2023
Ons gesels met Steyn Steenekamp van 2Broers Dormers oor die Dormer SA ras, waarom hulle so gewild is, asook die rekord-pryse wat hulle die afgelope jaar behaal het. Moet nie uitmis op die volgende veilingsdatums nie: 08 Oktober 2022 - Ruswater 18 Oktober 2022 - Berend 21 Oktober 2022 - Outeniqua Interras Veeveiling 22 Oktober 2022 - Droërivier en 2Broers #DormerSA #2BroersDormers #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2022