Loading results…
Loading results…
Tagged #afridomeparys
3 results
Hoe pas die Boran-ras by jou boerdery in en waar kan dit waarde toevoeg uit ‘n kommersiële oopgpunt uit? Christopher Havenga vertel ons meer by die Nasionale Boranveiling 2025! www.boran.org.za #Boran #BoranNasionaleVeiling2025 #AfridomeParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
Hoekom is Gideon Botha al vir 17 jaar besig met die Boran-ras en wat is die waarde wat dit vir sy boerdery toegevoeg het? Hy vertel ons meer by die Nasionale Boranveiling 2025! www.boran.org.za #Boran #BoranNasionaleVeiling2025 #AfridomeParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
Is jy gereed om van die beste Boran-genetika te beleef? Die Nasionale Boranveiling vind plaas Saterdag die 12de Julie by die Afridome in Parys! Maak seker jy merk dit in jou dagboek en kom beleef die energie van topklas boerdery. www.boran.org.za Video krediet: Agri Bemark #BoranVeiling2025 #NasionaleBoranVeiling #AgriBemark #MediaBoer #BoranBeeste #AfridomeParys #BoranGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2025