Loading results…
Loading results…
Tagged #afrisonled
2 results
Ons gesels met Eric en JP van Afrison LED en hulle vertel ons 'n bietjie meer in diepte van die verskeidenheid produkte wat hulle het. Hulle het ook 'n lekker "special" nou aan die gang so gaan maak 'n draai by hulle stalletjie! #AfrisonLED #KradDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2022
Ons gesels met Van Rooy van Afrison LED by KragDag Ekspo 2022 oor wie hulle is en watter LED oplossings hulle vir die landbou industrie bied. www.kragdag.co.za #AfrisonLED #KragDag2022 #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Aug 2022