Loading results…
Loading results…
Tagged #agriarlington
3 results
Agri Arlington Boeredag 2026 is oppad – groter, beter en vol aksie! Kom beleef die nuutste landboutegnologie, indrukwekkende demonstrasies, top uitstallers en ’n dag vol kuier saam met die mense wat die land laat groei. Hier’s net ’n klein voorsmakie van wat op jou wag... 📍 Calais Plaas, Arlington 📅 22 Julie 2026 ⏰ 08:30 #AgriArlington #Boeredag2026 #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 May 2026
Wat kan boere en besoekers by vanjaar se Agri Arlington Vee Inligtingsdag verwag? Johnny Roodt vertel ons meer oor wat die dag alles inhou en waarna jy kan uitsien. www.arlingtonboeredag.co.za #AgriArlington #Boeredag #VeeInligtingsDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2026
Agri Arlington hou 'n Boeredag die 20ste Julie 2022 om 9uur. Daar gaan demonstrasies van alles wees. Moet dit nie mis nie! Herman - 072 788 3324 | https://farmspace.co.za/en/calendar #AgriArlington #AkkerbouDemonstrasieDag #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jul 2022