Loading results…
Loading results…
Tagged #agrilimpopo
6 results
Hoe kyk die premier na die grootste landbou ekspo in Limpopo - Die AgriHX Ekspo? Ons hoor wat sy dink belangrik is as dit kom by die landbou bedryf in Limpopo en wat gedoen kan word om die boere beter by te staan in die area. Kaartjies beskikbaar by www.quicket.co.za/events/352356-agrihx-expo/#/ #AgriHX #TheRanchResort #AgriLimpopo #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Mar 2026
19 - 21 Maart hier in Limpopo… AgriHX is die GROOTSTE Agri EXPO in Limpopo. Ons gesels met Danie Bouwer van AgriHX, hy vertel ons meer waarna jy gaan kan uitsien & hoekom jy nie hierdie moet misloop nie. www.agrihx.co.za 🎟️ Tickets are now available at https://www.quicket.co.za/events/352356-agrihx-expo/#/ #AgriHX #TheRanchResort #GrootsteExpo #AgriLimpopo #TLULimpopo #LimpopoRPO #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Mar 2026
Die boeing is nog nie oor nie en dis ook nog nie 5uur nie, sê vir julle baas, julle wil ‘n stalletjie bespreek by AgriHX Expo om die beste blootstelling vir julle produkte en dienste te kry! Moet nie uitmis nie. Bespreek jou stalletjie by www.agrihx.co.za/exhibitors Of Kontak Danie by 082 490 0263! #AgriHX2026 #TheRanchResort #LimpopoAgriculture #FarmSpace #OnsPraatBoer #TLUSALimpopo #AgriLimpopo #LimpopoRPO
23 Feb 2026
Why shouldn’t you miss AgriHX 2026? Shuan Mockford from Mockford Farms shares why AgriHX in March is a must for every Limpopo farmer! With exhibitions ranging from pigs to cattle, fruit and nuts, AgriHX brings the entire agricultural sector together. Showcasing Limpopo's rich agriculture. For more information, visit www.agrihx.co.za. #AgriHX2026 #TheRanchResort #LimpopoAgriculture #Don'tMissOut #FarmSpace #OnsPraatBoer #TLUSALimpopo #AgriLimpopo #LimpopoRPO
21 Nov 2025
Ons almal weet die jeug is ons toekoms! Izelle vertel ons van die jeug program wat by AgriHX aangebied gaan word by The Ranch Resort, hoe hulle te werk gaan om meer as 500 studente betrokke te kry en hoekom sy so groot passie het vir die jeug. Vir meer inligting besoek agrihx.co.za. #AgriHX2026 #JeugProgram #Beeste #Plante #Equipment #GoliatVanGat #TheRanchResort #TLULimpopo #AgriLimpopo #RPOLimpopo #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Oct 2025
Agri Limpopo gets a Mahindra bakkie from Penta Mahindra Polokwane. What does this partnership mean? Insurance is sponsored by King Price Agri. #KingPriceAgri #MahindraPolokwane #AgriLimpopo #farmboek
29 Apr 2020