Loading results…
Loading results…
Tagged #agrirelieffoundation
5 results
Hoe "Bêk" Agri Relief Foundation die boer – en hoe kan jy deel word van die verskil? Dr. Frikkie Alberts Mare vertel die stigting se werk en hoe jy betrokke kan raak by hul "Bêk-n-Boer" Gholfdag, wat op 2 Oktober 2026 in Hartbeespoort plaasvind. https://www.agrirelief.co.za/ #AgriReliefFoundation #BeknBoer #Gholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Jun 2026
Hoekom is Zoetis betrokke by die Agri Relief Foundation Gholfdag? Die engelse gesegde sê: 'Pay it back' en hulle wil soveel as moontlik fondse insamel vir die boere. Dawid vertel ons hoe dit werk. https://www2.zoetis.co.za/ | https://agrirelief.co.za/ #Zoetis #AgriReliefFoundation #AgriBonus #Gholfdag #FarmSpace #onspraatboer
03 Oct 2025
AgriRelief se gholfdag is nie een wat jy nie wil mis nie. Boek jou 4 bal vandag en swaai vir n goeie doel. https://agrirelief.co.za/ #AgriReliefFoundation #AgriReliefGholfdag #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Sept 2025
Daar is so baie wat onverwags op jou plaas kan gebeur. En mens is nooit so voorbereid soos jy dink nie en daarom is die AgriRelief Foundation daar vir jou boerdery. Lutz Nell vertel ons meer. AgriRelief Foundation, Saam maak ons dit beter vir ons boere en vir ons toekoms. Vir meer inligting besoek www.agrirelief.co.za #AgriReliefFoundation #BoereFonds #SaamMaakOnsDitBeter #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2025
Wie is Agri Relief Foundation en wat presies doen hulle? Lutz met sy pikante uitrusting vertel ons meer. www.agrirelief.co.za #AgriReliefFoundation #Golfdag #HelpDieBoere #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Oct 2024