Loading results…
Loading results…
Tagged #agrovision
7 results
Die tweede AgroVision HikMicro Alpex 4K LRF A50EL in Suid-Afrika. Hendrik Combrink van AgroVision vertel ons meer. #Agrovision #ThermalScope #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jun 2024
Ons vind meer uit oor die HikMicro Panther PQ35L 2.0 by Hendrik Combrink. #Agrovision #ThermalScope #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Jun 2024
Wil jy jou ''thermal scope'' maklik van een geweer na 'n ander skuif? Kyk dan na Agrovision se HikMicro Thunder TQ35CR 2.0 om te sien hoe dit gedoen word! Kontak Hendrik vandag by 083 200 5836 | www.agrovision.co.za #Agrovision #HikMicroThunderScope #farmspace #OnsPraatBoer
28 Mar 2024
Waar het Agrovision begin asook hulle betrokkenheid met plaasveiligheid? Hendrik Combrink, hier van Carolina, vertel ons meer oor hoekom hy Agrovision begin het. Kontak Hendrik: 083 200 5836 | www.agrovision.co.za #Agrovision #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Mar 2024
Wat kan AgroVision alles vir jou bied? Hendrik vertel ons meer oor wat hulle alles vir jou kan bied, van 'n klomp dienste soos patrollie ry tot die gereedskap wat jy in die aand benodig. 📞 0832005836 - Hendrik Combrink 💻 www.agrovision.co.za #AgroVision #Raptor #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Dec 2023
Hoekom is plaas veiligheid belangrik? Hendrik van AgroVision verduidelik meer oor wat jy kan doen om jou plaas te beveilig soos om watter toerusting waar en wanneer te gebruik. Kyk die video oor die verskillende teleskope hier: • Opsoek na 'n goeie teleskoop? Hendrik... www.agrovision.co.za. 📞 0832005836- Hendrik Combrink 💻 www.agrovision.co.za #AgroVision #Falcon #Cheetah #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Dec 2023
Opsoek na 'n goeie teleskoop? Hendrik van AgroVision vertel ons meer oor die maatskappy, wat hulle doen en die verskillende teleskope waarin hulle spesialiseer. www.agrovision.co.za. 📞 0832005836 - Hendrik Combrink 💻 www.agrovision.co.za#AgroVision #Thunder #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2023