Loading results…
Loading results…
Tagged #algar
4 results
Een sleepwa. Verskeie moontlikhede! Algar demonstreer hoe hul kompakte 2,7m Drone Trailer binne minute aangepas kan word as ’n drone-, bees-, skaapkraal- of platsleepwa. Ons kyk ook na die ingeboude 1 200 ℓ-tenk, mengstasie, laaistasie en die indrukwekkende vermoëns van die DJI Agras T100-landboudrone. Kyk hoe Algar praktiese idees in doelgemaakte plaasoplossings omskep. Vir meer inligting, besoek hul webtuiste: www.algar.co.za #Algar #2.7mDroneTrailer #DJIAgrasT100 #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Algar se kompakte modulêre sleepwa 00:31 Meer as net ’n hommeltuigwa 00:40 Omskep na ’n skaapkraal, beeswa of platsleepwa 01:08 Binne-in die hommeltuigwa 01:26 Ruimte vir die DJI Agras T100 01:43 Laaistasie, kragopwekker en toerusting 01:50 1 200 ℓ-tenk en mengstasie 02:07 Waarom ’n vierkantige koniese tenk? 02:36 Een sleepwa vir verskeie plaastake 02:51 Algar se oplossings vir bestaande sleepwaens 03:15 Algar se doelgemaakte ontwerpe 03:22 DJI Agras T100 se kapasiteit en spoed 03:48 Beter penetrasie teen die regte spoed 04:16 Verminder chemiese verlies deur verdamping 04:32 Die ontwerp en plasing van die spuitkoppe 04:47 Vinnige omskakeling van spuit- na strooibak 05:09 Pompvermoë en druppelgrootte 05:32 Die verhoogde beheerposisie 06:01 Finale oorsig
22 Jul 2026
Op soek na praktiese en duursame veehanteringstoerusting? Kom sien Algar by FarmSpace Pro Tour Vrystaat op 15 Julie en ontdek hoekom boere op Algar se oplossings staatmaak vir betroubare veehantering. Kry jou kaartjies hier: https://farmspace-ticket.co.za/ Meer oor Algar: https://algar.co.za/ #Algar #FarmSpaceProTour #Vrystaat #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2026
Opsoek na goeie veehanteringstoerusting? Ons gesels met Charlotte van Algar Ind BK hier by NAMPO Kaap / Cape 2023. www.algar.co.za #NampoKaap2023 #Algar #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Sept 2023
Jonathan veduidelik vir ons by KragDag wie Algar is, wat hulle doen en hoe hulle veehanteringstoerusting werk. #Algar #KragDag2022 #DoenJouEieDing #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Aug 2022