Loading results…
Loading results…
Tagged #amaliaverseskou2025
8 results
Hoekom moet jy die Dexter-ras oorweeg? Cilliers Snyman, die reserwe kampioen van die individuele klas by die Amalia Verseskou 2025 veiling, vertel ons meer hoekom hy hierdie ras gekies het en wat hulle so spesiaal maak. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #Dexter #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jun 2025
Hoekom moet jy na Simmentalers kyk veral vir kruisteling? Schalk Fourie van Maphancé Simmentalers vertel ons meer by die Amalia Verseskou 2025; dit is vir die boer wat weet wat hy/sy soek. Hier word Simmentalers nie net gebore nie – hulle word gebou. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #MaphancéSimmentalers #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jun 2025
Wil jy kommersieël met beeste boer? Hugo Viljoen, wat al 'n rukkie in die teelbedryf is, vertel ons meer by die Amalia Verseskou 2025 wie hy is, wat sy beeste so spesiaal maak en wat jy kan doen om ook effektiewelik kommersieël te boer. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #Beesboer #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2025
Hoe het die Amalia Verseskou 2025 veiling gegaan? Marius Barkhuizen, een van die beoordelaars, vertel ons meer oor hoe die Amalia Verseskou 2025 veiling gegaan het, watter raad hy vir nuwe boere het en hoekom jy volgende jaar by hierdie dag moet uitkom. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jun 2025
Hier is nog kampioene met wie ons praat... Hettie de Wet van VTV Boerdery deel meer oor die waarde van die Amalia Verseskou 2025, hoekom hulle met Brahmane boer en so rustig is. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #AmaliaBoereVereeniging #VTVBoerdery #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2025
Germanso Brahmane stap weg as die Groep Kampioen by die Amalia Verseskou 2025! Ons hoor by GJ van Rensburg wie hulle is en wat hulle alles doen. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #OuWesTransvaal #GermansoBrahmane #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Jun 2025
Sukkel jy om 'n plek te kry waar jy jou veiling kan hou? Kom kyk na Glomix Event Centre – waar boer en skou saam om ’n tafel sit. Stephné Serfontein en Mariska Barkhuizen vertel meer hoekom jy hierdie plek moet kies. #AmaliaVerseskou2025 #OuWesTransvaal #GlomixEventCentre #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 May 2025
Wat dink Dr Theo de Jager van Saai van die Amalia Verseskou 2025? Hy vertel ons meer oor hierdie leerskool en alles wat daarmee gepaard gaan. https://www.facebook.com/groups/510858562402912 #AmaliaVerseskou2025 #OuWesTransvaal #Saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 May 2025