Loading results…
Loading results…
Tagged #amersfoortboeredag
2 results
Is die turf grond van die Oos Transvaal teveel vir Agri Shalom se padskraper?? Tiaan Bam vertel ons meer oor hoe blink die padskraper uit onder al die uitdagings van hulle grond toestande. www.agrishalom.co.za #AgriShalom #AmersfoortBoeredag #farmspace #onspraatboer
11 Oct 2023
Is julle reg vir die boeredag van die jaar? Amersfoort Boeredag, wat die 16de Augustus 2023 plaasvind, belowe om 'n groot makietie te wees, so moet nie hierdie een misloop nie. #AmersfoortBoeredag #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2023