Loading results…
Loading results…
Tagged #angussa
3 results
Wat bied Kombuisland Angus die jaar aan by die Mega Angus veiling, 25 Julie 2024. Hulle wil kommersiële boere gelukkig hou met wat hulle aanbied. Kom vind uit hoe maak hulle seker dat hulle kwaliteit hoog bly. Datum: 22 Julie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Kombuisland, Clocolan Kontak: Pieter Cloete (OVK) 082 445 1501 / Henru van Rooyen 082 451 8836 451 #MegaAngusVeiling #KombuislandAngus #AngusSA #FarmSpace #onspraatboer
11 Jul 2024
Het jy die Bloemskou resultate gemis? Nou kan jy alles op een plek kry: https://farmspace.co.za/articles/bloemshow-results-2024/ #Bloemskou2024 #SimmentalerSA #IleDeFrance2024 #LimousinSA #SantaGertrudisSA #AngusSA
02 Jun 2024
Ons praat met Gerhard van As, streeksbestuur van Molatek in die Kaap, by Bloem Show 2024 oor sy indrukke van vanjaar se skou en die betrokkenheid van Molatek by die Angus South Africa genootskap. #BloemShow2024 #Molatek #AngusSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024