Loading results…
Loading results…
Tagged #aquagel
14 results
Hoe kan jy jou kunsmis rek? RegenR8 kombineer biochar en ’n mineraalkompleks om grondgesondheid, mineraalopname en mikrobiese lewe te ondersteun. https://regenr8.farm/ #RegenR8 #FSPT #ProTourKroonstad#Kroonstad #Aquagel #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 – Wat doen RegenR8? 00:40 – Die ontwikkeling van koolstofprodukte 01:07 – Hoe werk die RegenR8-korrel? 01:34 – Verbeterde mineraalopname en mikrobiese lewe 01:51 – Biochar en die mineraalkompleks 02:13 – Huisvesting vir grondmikrobes 02:55 – ’n Koste-effektiewe biochar-oplossing 03:17 – Volhoubare vervaardiging uit afvalhout 03:45 – Vulkaniese rots en spoorminerale 04:51 – Paramagnetisme in grond 05:52 – Resultate uit Wes-Kaapse proewe 06:37 – Langtermynvoordele in die grond 06:57 – Rek jou kunsmis en verbeter jou grond
22 Jul 2026
Hoe kan HydroCache as n buffer dien? Ons gesels met Lehan om te hoor waarom hulle besluit het om van HydroCache gebruik te maak en wat hulle ervaring was daarmee. Kontak Clayton - 072 633 2937 vir meer inligting. #HydroCache #Aquagel #Buffer #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jun 2026
Hoe kan jy jou kunsmis rek? 15 Julie is RegenR8 by die FarmSpace Pro Tour in Kroonstad by Hoërskool Trio om te verduidelik hoe RegenR8 werk, jy wil dit nie misloop nie. www.regenr8.farm Clayton - 072 633 2937 #Aquagel #RegenR8 #FSProTour2026 #Kroonstad #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jun 2026
Hoe kan mens vog risiko bestuur? Ons gesels met Koos om te hoor hoe hulle HydroCache gebruik het en of dit vir hulle gewerk het. Clayton - 072 633 2937 #HydroCache #Aquagel #Vog #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Jun 2026
Hoe verlaag jy jou inset koste en vermeerder jou opbrengs? RegenR8 is dalk net die oplossing wat jy soek op Nampo 2026. Clayton het baie kennis oor grond en kan vir jou goeie raad gee. http://www.regenr8.farm/ #RegenR8 #Aquagel #GrondOplossing #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 May 2026
Is jou beursie moeg vir hoë kunsmis en diesel pryse? Aquagel bied 10% afslag vir bulk bestellings geplaas tydens NAMPO! 10% Afslag vir bulk bestellings tydens NAMPO Clayton - 072 633 2937 #Aquagel #RegenR8 #Nampo2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2026
Wat is HydroCache en hoe kan dit jou boerdery baat? Ons gesels met Clayton by die FarmSpace Pro Tour in die Paarl om meer uit te vind oor wat dit is, hoe dit werk en hoe dit jou boerdery kan help om meer winsgewend te wees. Clayton - 072 633 2937 #HydroCache #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Apr 2026
Wat is RegenR8 en hoe kan dit jou boerdery baat? Ons gesels met Clayton en Johan by die FarmSpace Pro Tour in die Paarl om meer uit te vind oor wat dit is, hoe dit werk en hoe dit jou boerdery kan help om meer winsgewend te wees. www.regenr8.farm Clayton - 072 633 2937 #RegenR8 #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Mar 2026
RegenR8 is die 4de Maart by die Pro Tour in Paarl! Ons gesels oor RegenR8 en deel proefwerk oor die laaste jaar op Koring en Canola. Ons hoop om julle daar te sien. www.regenr8.farm #RegenR8 #Aquagel #FSProTour2026 #Paarl #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Feb 2026
Die kusmis klou dan aan 'n magneet vas. Hoe werk Regener8? Clayton verduidelik hoe hierdie produk werk, hoekom hy so positief is oor die proewe wat gedoen is en die terugvoer oor die data. Clayton - 072 633 2937 info@aquagel.co.za #RegenR8 #AquaGel #OrganieseKunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Nov 2025
Jan Smit verduidelik die suksesse met Regenr8, hoe dit werk en dit waarde toevoeg. Die proewe is gedoen en die data kom in. As jy wil hê hulle moet by jou kom stop om meer in diepte te gesels oor hoe RegenR8 werk, kontak hulle gerus. Clayton - 072 633 2937 info@aquagel.co.za #RegenR8 #AquaGel #OrganieseKunsmis #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Nov 2025
Wat is RegenR8 en hoe werk dit? Ons gesels by die Pro Tour in die Wes Kaap met Clayton om meer uit te vind oor hoe RegenR8 vir jou boerdery waarde kan toevoeg. Clayton - 072 633 2937 info@aquagel.co.za #RegenR8 #Aquagel #FarmSpaceProTourWesKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Sept 2025
Wil jy waarde toevoeg tot jou boerdery? Ons gesels met Roelie om meer uit te vind oor RegenR8 en hoe dit werk. Clayton - 072 633 2937 | info@aquagel.co.za #Aquagel #RegenR8 #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jun 2025
Hoe werk RegenR8 en hoe pas dit by jou boerdery in? ons het met Clayton gesels op Nampo 2025 om meer uit te vind. Clayton - 072 633 2937 info@aquagel.co.za #Aquagel #RegenR8 #Nampo2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Jun 2025