Loading results…
Loading results…
Tagged #balerchallenge2026
11 results
Het jy die Baler Challenge 2026 gemis? Nou kan jy die resies hier beleef - waar die bale rol en die aksie nooit ophou nie! https://balerchallenge.co.za/ #BalerChallenge2026 #Balers #ResiesRecap #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Mar 2026
Ons het regtig ’n paar goeie oomblikke gebaal by die een! Die FarmSpace Baler Challenge 2026 - groot idees, great mense en hope baler-aksie. Baie geluk aan Case IH, wenners van beide die Fixed- en Variable Chamber-afdelings! Vir al die details, besoek: https://balerchallenge.co.za/ #BalerChallenge2026 #Recap #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Feb 2026
Hoekom Santam? Jy is nie net 'n nommer nie, hulle sien jou en stap al meer as 'n eeu die pad saam. Hulle bied pasgemaakte landbouversekeringsoplossings sodat jy vry is om te boer. Kom gesels met hulle by die Baler Challenge 2026, 28 Januarie by Valtrac, Parys. www.balerchallenge.co.za #BalerChallenge2026 #Santam #Versekering #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Jan 2026
Is jy moeg vir mense wat jou goed vat? Nashua het die oplossing vir jou! Kom kyk hoe hulle PTZ kamera en sisteem by die Baler Challenge 2026 werk. Ons sien jou 28 Januarie by Valtrac se gronde in Parys. www.balerchallenge.co.za #BalerChallenge2026 #Nashua #PTXcamera #FarmSpace #OnsPraatBoer
24 Jan 2026
Is jy gereed om te sien hoe die Case IH RB 545 baler die kompetisie aanpak by die Baler Challenge? Kom beleef dit saam met ons op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys, Vrystaat. Ons sien jou daar! www.balerchallenge.co.za #CaseIH #CaseRB545 #BalerChallenge2026 #Baler #Landbou #Boerdery #ValtracParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Jan 2026
Hoekom is die regte baler so belangrik? Kom kry antwoorde vir al jou vrae by die FarmSpace Baler Challenge 2026 op 28 Januarie net buite Parys. www.balerchallenge.co.za #BalerChallenge2026 #28Januarie2026 #Parys #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Dec 2025
Wind of weer, die FarmSpace Baler Challenge gaan gebeur! Hoe kan die Baler Challenge jou as boer help en hoekom wil jy nie die 28ste Januarie 2026 uitmis nie? www.balerchallenge.co.za #BalerChallenge2026 #28Januarie2026 #BesteBalerVirJou #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Dec 2025
Hier by FarmSpace hou ons van dinge meet en op 28 Januarie 2026 meet ons al die beste balers in die bedryf teen mekaar. Die FarmSpace Baler Challenge 2026 - dis 'n "meeting" wat jy nie wil misloop nie! www.balerchallenge.co.za #BalerChallenge2026 #28Januarie2026 #TopBaler #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Dec 2025
Boere, hierdie een is vir júlle! Die Baler Challenge 2026 bring die beste van die beste saam op één plek — die balers wat jy móét sien voordat jy jou volgende belegging maak. Kom kyk self hoe hulle vaar onder druk by Valtrac Parys. 28 Januarie 2026 - Kry jou kaartjies nou - https://farmspace-ticket.co.za/ #BalerChallenge2026 #LandbouExpo #Valtrac #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 Dec 2025
Baler Challenge 2026! Wie maak bale die vinnigste en akkuraatste? Top balers gaan wys wat in hulle steek! Maar wie gaan die kroon vat 28 Januarie 2026 net buite Parys! Volg www.facebook.com/balerchallenge vir meer aksie, informasie en balers op hulle beste. #BalerChallenge2026 #TopBalers #BesteBaler2026 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Nov 2025
Is jy gereed om te sien watter baler uiteindelik die kroon vat? Kom woon die Baler Challenge by op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat – waar krag, spoed en presisie mekaar ontmoet tydens dié landbou uitdaging! #BalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2025