Loading results…
Loading results…
Tagged #balers
4 results
Het jy die Baler Challenge 2026 gemis? Nou kan jy die resies hier beleef - waar die bale rol en die aksie nooit ophou nie! https://balerchallenge.co.za/ #BalerChallenge2026 #Balers #ResiesRecap #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Mar 2026
Morné Muller van Mahindra Tractors vertel hoekom Valtrac die perfekte handelaar is. Ons gesels met Morné Muller van Mahindra Tractors oor hoekom Valtrac die perfekte handelaar is en wat dit beteken vir die boere vorentoe. Daarna vertel Wynn Dedwith van Valtrac alles oor die Mahindra 6075 trekker en die waarde wat dit bring vir jou plaas! www.mahindrafarmequipment.co.za #MahindraTractors #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Trekkers #FarmSpace #OnsPraatBoer
06 Feb 2026
Is jy gereed om te sien watter baler uiteindelik die kroon vat? Kom woon die Baler Challenge by op 28 Januarie 2026 by Valtrac Parys in die Vrystaat – waar krag, spoed en presisie mekaar ontmoet tydens dié landbou uitdaging! #BalerChallenge2026 #Valtrac #Parys #Vrystaat #Balers #Landbou #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2025
Hoekom het Case IH so klip hard in hierdie mark ingeklim? Hulle balers is ook by NAMPO 2023 so kom kyk wat hulle alles vir jou het. www.nampoapp.co.za #NAMPO2023 #caseih #balers #farmspace #onspraatboer
17 May 2023