Loading results…
Loading results…
Tagged #balfourhooidag2024
17 results
AGCO en Massey Ferguson by Balfour Hooidag 2024. Hoekom moet jy mooi daaraan dink om in AGCO te belê? Robby-Leigh en Timo vertel ons meer wat die toekoms is en wat hulle vir jou as boer kan bied. https://www.masseyferguson.com/en_za.html #BalfourHooidag2024 #AGCO #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Feb 2024
Case IH hooitoerusting by Balfour Hooidag 2024. Wat het hulle alles vir jou? Van platsnyers tot balers - die hele pakkie. Daniel vat ons deur. www.caseih.com/en-za/southafrica #BalfourHooidag2024 #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Jan 2024
Myburgh Toerusting by Balfour Hooidag 2024. Wielhark of kraghark? Jannie vertel ons meer waar elkeen inpas en waarna jy moet kyk. Kontak hulle by 082 417 0175 om meer uit te vind. www.mtoer.co.za #BalfourHooidag2024 #MyburghToerusting #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jan 2024
Rovic Leers by Balfour Hooidag 2024. Krone se wa lyk soos 'n kuilvoer wa maar met 'n "pickup"? Mike vertel ons meer wat hierdie masjien doen, waar hulle met hom heen gaan en waar dit orals werk. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
Northmec by Balfour Hooidag 2024. Bertus vertel ons meer oor die Vermeer snymasjiene, hoe hulle hele hooireeks lyk, wat hulle vir jou bied en waar hulle by Case IH inpas. www.northmecimp.co.za #BalfourHooidag2024 #Northmec #CaseIH #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
Orbach Agri by Balfour Hooidag 2024. Is jy in die mark vir 'n 3-punt snyer? Erik vertel ons meer. www.orbach.co.za #BalfourHooidag2024 #OrbachAgri #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Massey Ferguson by Balfour Hooidag 2024. Wat kan JWL Landbou Voorsieners vir jou doen? Hennie vertel ons meer oor wat hulle alles vir jou kan bied in die Massey Ferguson hooitoerusting pakkie. www.jwlstanderton.co.za #BalfourHooidag2024 #JWLLandbouVoorsieners #MasseyFerguson #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Rovic Leers by Balfour Hooidag 2024. Hoekom Kuhn? Mike vertel ons meer. As jy in die mark is vir enige hooitoerusting, maak seker jy kyk hierdie een deur. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Pöttinger by Balfour Hooidag 2024. Watter hooitoerusting het hulle vir jou? Devon van Valtrac vertel ons meer. Jy kan die AgriTechnica 2023 video hier kyk: https://youtu.be/FWawomVUNAI www.valtrac.co.za #BalfourHooidag2024 #Valtrac #Pöttinger #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Mascar by Balfour Hooidag 2024. Hoekom 'n Mascar? Marco vertel ons meer oor die nuwe baler wat hulle hier het en hoekom jy hulle nie moet onderskat nie. Agripieces is die totse verskaffer. www.agripieces.co.za #BalfourHooidag2024 #Agripieces #Mascar #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Kynoch by Balfour Hooidag 2024. Hoe kan hulle jou help met aangeplante weidings? Frik Botha vertel ons meer oor wat hulle presies doen. www.kynoch.co.za #BalfourHooidag2024 #Kynoch #Fertilizer #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
AgriHawk se DJI Agriculture Drones by Balfour Hooidag 2024. Waar pas dit in, veral in die tyd wat ons nou is? Christiaan vertel ons meer. Kontak hom by 063 697 9095 www.agrihawk.co.za #BalfourHooidag2024 #AgriHawk #DJIDrones #FarmSpace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Valtrac se Kuhn baler is by Balfour Hooidag 2024. Wat is die ouens se ervaring? Devon vertel ons meer oor hierdie baler asook die mooi swart trekker wat hulle hier het. www.valtrac.co.za #BalfourHooidag2024 #Valtrac #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jan 2024
Rovic Leers se Kuhn dubbel rotary kraghark is by Balfour Hooidag 2024. Mike vertel ons meer hoekom jy 'n GA 8131 moet oorweeg. www.rovicleers.co.za #BalfourHooidag2024 #RovicLeers #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
18 Jan 2024
Case IH is by Balfour Hooidag 2024. Andre vertel ons meer hoe hulle jou hooitoerusting pakkie is. Jy kan ook wen met Agrimech SA! Vind meer uit hier: https://bit.ly/4b3sQIr www.caseih.com/en-za/southafrica #BalfourHooidag2024 #CaseIH #AgrimechSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jan 2024
Kom kyk die nuwe New Holland T7 by Balfour Hooidag 2024. Derrick gee ook vir ons 'n oorsig oor watter hooitoerusting hulle alles vir jou bied. www.newhollandag.co.za #BalfourHooidag2024 #NewHolland #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jan 2024
Balfour Hooidag 2024 | 18 Januarie 2024. Hier gaan dit lekker raak! #BalfourHooidag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
17 Jan 2024