Loading results…
Loading results…
Tagged #batteryaangedrewe
5 results
Hoe kan elektriese voertuie ’n boer se bedryfskoste verminder? Pierneef van Lekkewaan verduidelik hoe battery-aangedrewe voertuie petrol-, diens- en onderhoudskoste op die plaas help beperk. Van die betroubare TailG 1.3 en padwaardige TailG 1.6 tot die Lekke Beast, Noddy, Mini en elektriese kruiwa—daar is ’n oplossing vir elke taak. Met meer as 4 000 eenhede verkoop en onderdele wat landwyd beskikbaar is, bied Lekkewaan praktiese elektriese oplossings vir Suid-Afrikaanse boere. Besoek www.lekkewaan.co.za vir meer inligting. #Lekkewaan #ElektrieseVoertuie #Boerdery #LandbouSA #BatteryAangedrewe #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:35 Bespaar met elektriese voertuie 01:31 TailG 1.3 – die staatmaker 02:14 Onderdele en landwye ondersteuning 03:06 Die vierwiel-Noddy 03:40 TailG 1.6 – die padwaardige model 04:04 Lekke Beast vir sand en jagplase 04:45 Die elektriese vierwielmotorfiets 05:09 Lekke Mini vir plase, komplekse en golfbane 05:45 Battery-aangedrewe kruiwa 06:11 Meer oor Lekkewaan se elektriese reeks
21 Jul 2026
Is jy gereed om te sien hoe battery-aangedrewe mobiliteit jou boerdery kan verander? Kom maak 'n draai by Lekkewaan tydens FarmSpace ProTour Kroonstad en ontdek ons reeks elektriese voertuie wat ontwerp is om werk op die plaas makliker, stiller en meer doeltreffend te maak. Ons sien jou daar! Vir meer inligting, besoek ons webwerf: www.lekkewaan.co.za #Lekkewaan #FarmSpaceProTour #Kroonstad #BatteryAangedrewe #LandbouInnovasie #Boerdery #WerkSlim #ElektrieseMobiliteit #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 Jul 2026
Het jy al jou lewe vergemaklik met 'n elektriese voertuig van Etec? As jy nog nie so een het nie, is nou jou kans. Voor die petrol prys weer op gaan. https://www.etec.co.za/ #E-TEC #BikeBakkie #BatteryAangedrewe #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2026
Die E-TEC Bike Bakkie is FRIS! Sien is glo so die manne van E-TEC wys ons dat "battery-aangedrewe" nie swak beteken nie - trouens, presies die teenoorgestelde. https://www.etec.co.za/ #E-TEC #BikeBakkie #BatteryAangedrewe #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 Jan 2026
ETEC Alternative Energy Solutions stel iets splinternuut bekend by NAMPO Alfa!! Hulle het ook spesiale aanbiedinge vir jou by NAMPO Alfa 16-18 Oktober, stalletjie V12! Die Etec Rugon is 'n UTV wat kom met 'n 72v 10kw Motor en 'n 150ah lithium battery. Die Rugon is ook 4x4 met Diff lock en hy kom in 'n 2 of 4 seater. Etec se Bike- en Quad bakkie, Blitz Cruiser en Apex staan gereed vir jou saam met Enviro Auto se elektriese 4x4 bakkie. Vir meer inligting kontak Bernard op 082 491 4894. #Etec #Rugon #BatteryAangedrewe #ElektrieseBakkie #NAMPOAlfa #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2025