Loading results…
Loading results…
Tagged #bethal
4 results
'n Spotgoedkoop manier om te kyk of jou planter se coulters reg is voor jy plant. Danie Bester wys ons hoe sy selfgemaakte coulter 'checker' werk om jou gemoedrus te gee as dit kom by planttyd. Kry jou kaartjie vir FS Pro Tour Noord-Wes nou: https://farmspace-ticket.co.za/ | Angeliqa 078 381 5298 #DeepwaterTrading #DanieBester #FSProTour #Bethal #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Mar 2025
Die FarmSpace Pro-Tour is in Bethal, Mpumalanga die 11 Maart 2025! Vind uit waarna om uit te sien vir die dag en boek jou kaartjies NOU! Maak seker jy mis nie die dag nie, want die een gaan GROOT wees! Kaartjies beskikbaar op: https://farmspace-ticket.co.za/ #FSProTour #Bethal #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Feb 2025
Los jou hoed by die huis en kom sit in die skaduwee vir die FarmSpace Pro Tour Demodag in Bethal: 11 Maart 2025. Daar is 'n paviljoen, genoeg kos en drinkgoed. Lekkerder kan dit nie wees nie. Bespreek jou kaartjies vroegtydig: www.farmspace-ticket.co.za | www.fsprotour.co.za #fsprotour #Bethal #Demodag #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Feb 2025
Moeg dat die son jou brand op demodae? Moenie die Farmspace ProTour mis nie! 1ste een Bethal 5 Maart 2025. Kontak vir Angeliqa 0783815298 www.fsprotour.co.za #Farmspace #FSProTour #Boeredag #Bethal #OnsPraatBoer
18 Jan 2025