Loading results…
Loading results…
Tagged #bigpackdemodag2024
10 results
Boer in styl met die nuwe Case IH LB436 HD baler! Daniel Dames vertel ons meer oor hoe hierdie baler funksioneer tydens die Big Pack Demodag 2024 en watter waarde dit vir jou boerdery kan toevoeg. www.caseih.com Lees meer oor die baler hier: https://farmspace.co.za/articles/case-ih-lb-436-hd/ #CaseIH #LB436HD #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Dec 2024
Hoe lyk 7 balers teen 25 km/h? 17 Ha, 7 balers, 7 min. Dit is hoe dit gedoen is op die Cordex Big Pack Demodag 2024. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #NewHolland #Krone #CaseIH #MasseyFerguson #Kuhn
22 Dec 2024
Die groot 5 balers wys hulle ysters tydens die Cordex Big Pack Demodag! Baie dankie aan almal wat dié dag bygewoon het en dit een groot, suksesvolle dag gemaak het. #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #Rovic #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Dec 2024
Hoe gee Terradam vir jou die meeste geld in jou sak vir jou lusern? Bokka Osbourne vertel wie hulle is en wat hulle doen. www.terradam.com #Terradam #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Nov 2024
Hoe het Terradam hierdie bale gekry? Heinru van Aswegen, wat die trotse nuwe eienaar van hierdie bale is, vertel ons meer. www.terradam.com #Terradam #CordexAgri #BigPackDemodag2024 #FarmSpace #OnsPraatBoer
05 Nov 2024
CORDEX Big Pack Demodag 2024, ons is gereed! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa - 0747010366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson #AGCO #ValtracSouthAfrica #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Oct 2024
Die Cordex Agri Big Pack Demodag begin Maandag, die 28ste Oktober 2024, om 09:00! www.bigpackdemodag.co.za | Carissa: 074 701 0366 #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Oct 2024
Die Cordex Big Pack Demodag 2024 gebeur 28/29 Oktober 2024 op Vaalharts! www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CordexAgri #MasseyFerguson AGCO #ValtracSA #Kuhn #Krone #Rovic #NewHolland #CaseIH #JCB #Revaro #FarmSpace #OnsPraatBoer
23 Oct 2024
Wil jy deel wees van die grootse Big Pack Baler Demodag in Suid Afrika? Die groot 5 van balers gaan demonstreer hoe hulle 'n lusern land kap. www.bigpackdemodag.co.za #BigPackDemodag2024 #CaseIH #MasseyFerguson #AGCO #Kuhn #NewHolland #Krone #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Oct 2024
Die Grootste Big Pack Demodag in Suid-Afrika!! Einde Oktober 2024 op Vaalharts. Gaan na www.bigpackdemodag.co.za vir meer inligting. #BigPackDemodag2024 #CaseIH #Krone #MasseyFerguson #NewHolland #Kuhn #FarmSpace #OnsPraatBoer
13 Oct 2024