Loading results…
Loading results…
Tagged #bkb
18 results
n Onvergeetlike dag by die Elite SA Nasionale Ile de France Veiling in die Afridome, Parys. Dankie aan al die Ile de France telers, kopers en borge wat die ras geondersteun het en dit ‘n spesiale veiling gemaak het! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSA #NasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #TopGenetika #BKB #Molatek #SwitfVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
20 Sept 2025
Hoekom moet jy by die laaste Ile de France veiling van die jaar wees? Stefan Conradie vertel ons meer oor wat om alles te verwag by die Elite SA Ile de France se Nasionale Veiling wat Saterdag, 13 September by die Afridome in Parys, plaasvind! Maak seker jy mis ook nie die keurdersimposium en inligtingsdag op Vrydag 12 September nie, waar jy meer kan leer oor hoekom die Ile de France so ’n besonderse ras is om mee te boer! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSANasionaleVeiling2025 #Afridome #Parys #BKB #Molatek #SwiftVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Aug 2025
Skaap wol en kunsmis hoor mens selde in dieselfde sin, nog minder as dit een ding is. Marelize van BKB vertel meer oor die kunsmis wat van skaapwol gemaak is. https://lambchamps.co.za/ Baie dankie aan ons borge: Pick n Pay, Zoetis, CASE IH, Toyota SA en Saai. #LambChamps2025 #BKB #Spitbraai #Zoetis #CaseIH #PicknPay #ToyotaSA #saai #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Jul 2025
Is jy reg vir die 18de Nooitverwag Beefmasters Produksie Veiling? Dinsdag, 15 Julie bring Nooitverwag Beefmasters weer uitsonderlike genetika en hul 18de Produksie Veiling wat jy nie wil misloop nie! Kom sien self hoekom Nooitverwag bekend staan vir kwaliteit op elke veiling. https://www.facebook.com/share/1CFtkxvYa4/?mibextid=wwXIfr #NooitverwagBeefmasters #18deProduksieVeiling2025 #Beefmasters #BKB #MeerKat #FarmSpace #OnsPraatBoer
14 Jul 2025
Ile de France bied vir die heel eerste keer 'n Nasionale veiling by die Afridome in Parys, en 'n gratis keurdersimposium en inligtingsdag aan! Ons sien uit om al ons telers en belangstellendes by hierdie saamtrek te sien die 12de en 13de September. Kom ervaar die room van die ras wat onder die hammer gaan kom by Afridome Parys! Kom luister na interessante paneelbesprekings en kom leer meer oor ons rasstandaarde en wat die Ile de France so spesiaal maak. www.iledefrance.co.za #IledeFrance #EliteSA #NasionaleVeiling #KeurdersimposiumEnInligtingsdag #Afridome #Parys #BKB #SwiftVee #FarmSpace #OnsPraatBoer
11 Jul 2025
Ons gesels met Jakobus Le Roux van BKB oor die Angus South Africa se skou wat plaasgevind het by Bloemskou. #Bloemskou #BKB #Farmspace #Onspraatboer
08 May 2024
We are talking to Carl Malherbe from BKB after the Angus SA National Show and why they are a sponsor. #BKB #Bloemskou #Farmspace #VoiceOfTheFarmer
06 May 2024
Ile De France Nasionale Veiling regstreeks vanaf Bloemskou | Show #FarmSpace #iledefrance #BKB #OnsPraatBoer
01 May 2023
Die Vrystaatse Merino Kampioen Ram word 18h00 vanaand by hulle prysuitdeling hier by Bloemskou bekend gemaak. Hou ons blad dop om uit te vind wie die wenner gaan wees. #Merino #BKB #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Apr 2023
Kampioen ligte Ramlam by die SAVM Nasionale Skou , ons gesels weer met Willie. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #StandardBankSouthAfrica #Zoetis #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
SAVM Nasionale Skou Kampioenskap Superlam, Jaco verduidelik hoe die kompetisie aanmekaar gesit is. #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
SAVM Nasionale Skou junior wolram kampioen, Willie vertel ons meer!! #Farmspace #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
Wolkampioen Ramlam 0/12mnde wenner, kom ons hoor wat Jan, Thomas en Grietha te sê het. #FarmSpace #BKB #OVK #Zoetis #FNB #StandardBankSouthAfrica #SAVM #SAMM #OnsPraatBoer
15 Mar 2023
Ons gesels met Riaan Myburgh oor die SA Vleismerino se nasionale skou. Hy verduidelik gou hoe werk die klasse waarmee ons nou besig is hier by Bloemskou | Show #BKB #OVK #FNB #Zoetis #StandardBankSouthAfrica #FarmSpace #OnsPraatBoer #SAVMNasionaleSkou #SAVM #SAMM
15 Mar 2023
Merino aanteelveiling van Jaco & Barend Vorster. Jaco vertel ons meer wat jy kan verwag, hulle bestuur, wol en teeldoelwitte. Vir meer ingligting: Jaco Vorster - 084 602 9866 Barend Vorster - 061 548 4749 DB Nel (BKB) - 079 040 6517 JP Marais (Afslaer) - 060 551 6537 Vir meer inligting besoek: bkb.co.za/digital_auctions #MerinoAuction #MerinoSA #BKB #FarmSpace #wool
09 Jun 2022
Moenie Jaco en Barend Vorster se Merino Aanteelveiling misloop op die 1ste Julie 2022 nie. Jaco Vorster - 084 602 9866 Barend Vorster - 061 548 4749 DB Nel (BKB) - 079 040 6517 JP Marais (Afslaer) - 060 551 6537 Vir meer inligting besoek: bkb.co.za/digital_auctions #MerinoAuction #MerinoSA #BKB #FarmSpace
07 Jun 2022
Jacobus le Roux van BKB vertel ons meer oor hulle betrokkenheid by die BloemSkou. #BKB #BloemSkou #FarmSpace
01 May 2022
Crux Dohnes Merino yearly auction was held 6 Februarie on the farm De Put, Edenburg. 99 rams with excellent genetics. The most expensive ram was R 60,000 with a average price of R 12,444.44. Crux Dohnes Merino, Virbac South Africa Farm, Farmboek, #BKB, #Virbacza, #Cruxdohnemerino, #Farmboek
08 Feb 2020