Loading results…
Loading results…
Tagged #blaarvoeding
2 results
Hugo Opperman van VS Agri gesels oor die rol van blaarvoeding en mikro-elemente in mielieproduksie onder besproeiing. Kyk ook na "hidden hunger", voedingstofbenutting en waarom elemente soos mangaan, koper en kalium tydens spesifieke groeistadiums belangrik is. Blaarvoeding vervang nie jou grondbemesting nie, maar kan help om kritieke voedingsbehoeftes aan te vul. Vind uit waarom die regte produk, op die regte tyd, volgens jou grond en gewas se behoeftes gekies moet word. 🌐 www.vsagri.co.za #VSAgri #Mielieproduksie #Blaarvoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Hoe kry jy meer opbrengs uit jou mielies? 00:32 Mielieproduksie onder besproeiing 01:06 Kan blaarvoeding NPK-bemesting vervang? 01:28 Die doel van blaarvoeding 01:51 Voeding tydens kritieke groeistadiums 02:02 Wat benodig mielies tydens die V6-stadium? 02:33 Mikro-elemente, fotosintese en chlorofil 03:03 "Hidden hunger" en vroeë voedingstekorte 03:19 Hoe tekorte die benutting van NPK beperk 04:03 Die belangrikheid van boor in mielies 04:48 Hoe voorkom jy onsigbare voedingstekorte? 05:07 Blaarvoeding vir vegetatiewe en reproduktiewe groei 05:41 Hoekom een blaarvoedingsproduk nie vir almal werk nie 06:00 Bemesting volgens grond en groeistadium 06:30 Hoe VS Agri 'n program vir jou plaas aanpas 06:43 Hoekom elke bemestingsprogram verskil 07:15 Kontak VS Agri vir blaarvoedingsadvies
05 Nov 2026
Moenie slaap nie! 35% Afslag op MGP tot 30 September 2026. Direk van die fabriek! T&C Geld. https://maxgrowplus.co.za/ Max Grow Plus #Kunsmis #Blaarvoeding #FarmSpace #OnsPraatBoer
26 Sept 2026