Loading results…
Loading results…
Tagged #bloemshow
8 results
Wat maak die Ile de France-ras so aanloklik? Stefan Conradie vertel ons meer by die jaarlikse Bloemskou. Kom maak 'n draai hier en sien wat hierdie skape so uniek maak! www.iledefrance.co.za #IleDeFranceGenootskap #BloemShow #Bloemskou2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2025
Guillaume Wolvaardt 'n junior keurder van Botswana gesels met ons oor die Limousin skou 2023 te Bloemfontein en hoe die Limousins vaar in Botswana. #FarmSpace #LimousinCattle #BloemShow
12 May 2023
Limousin Junior Bull National Championships of Southern Africa 2022. #LimousinSA #BloemShow #FarmSpace
09 May 2022
Limousin Nasionale Skou - Senior Koei Kampioen. Volg hier die groot kampioen vroulik regstreeks vanaf die Limousin Nasionale Kampioenskappe 2022: https://fb.watch/cQHN2gFZwj/ #LimousinSA #BloemShow #FarmSpace
09 May 2022
Ons het met John Melville van OVK gesels oor hulle betrokkenheid by die Dorpers se skou. Dit is nie net 'n nasionale kompetisie nie, maar ook wêreldwyd bekend. #OVK #Dorpers #BloemShow #FarmSpace
06 May 2022
Jess walker van Dante Deo gesels met Tinus by die 2022 Limousin Nasionale Kampioenskappe 2022. Hy het prag vroulike diere en sy bulle staan vir niks terug nie. #DanteDeoLimousin #LimousinSA #BloemShow #FarmSpace
05 May 2022
John Devonport and Xourel Italia at the Limousin National Championships 2022. #LimousinSA #DevlanLimousins #BloemShow #FarmSpace
04 May 2022
Die vleissentraal - Stamboek bulgroeitoetsklas 2022. Wie gaan met die titel weg stap? #vleissentraal #stamboek #BloemShow #FarmSpace
04 May 2022