Loading results…
Loading results…
Tagged #bloemshow2024
40 results
Wimpie vertel ons meer oor die Senior Ile de France Ooi Kampioen asook waarna jy moet kyk by die 2024 SA Ile De France Kampioenskappe. #BloemShow2024 #IleDeFrance #Kampioenskappe #SeniorOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer
10 May 2024
Wimpie wys ons meer oor hoe hulle 'n junior ooi evalueer tydens die 2024 SA Ile de France Kampioenskappe. #BloemShow2024 #IleDeFrance #Kampioenskappe #JuniorOoi #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 May 2024
Absa en Bloem Show 2024 - Interbreed Competition Live from Bloemfontein. #BloemShow2024 #ABSA #InterbreedChampionship #FarmSpace #wespeakfarmer
06 May 2024
Angus South Africa Senior Bul Nasionale Kampioenskap regstreeks hier op Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #AngusBeeste #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer"
03 May 2024
Santa Gertrudis SA Senior Bul en Groot Nasionale Kampioenskap regreeks vanaf Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #SantaGertrudisBeeste #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraaBoer
02 May 2024
Angus South Africa se Swart Junior Bul Nasionale Kampioenskap saam met Gert Jordaan van OVK en PJ Butler hier op Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #AngusBeeste #OVK #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
Ons praat met Gerhard van As, streeksbestuur van Molatek in die Kaap, by Bloem Show 2024 oor sy indrukke van vanjaar se skou en die betrokkenheid van Molatek by die Angus South Africa genootskap. #BloemShow2024 #Molatek #AngusSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
Gert Jordaan van OVK gesels oor die Angus South Africa Nasionale Skou saam met Carl soos ons die Swart Angus raskampioenskappe geniet. #BloemShow2024 #OVK #AngusBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
Senior Champion Cow - Black Angus National Show LIVE from Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #AngusCattle #Championship #FarmSpace #WeSpeakFarmer Angus South Africa
02 May 2024
Santa Gertrudis SA Junior Nasionale Kampioenskap hier op Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #SantaGertrudis #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
Angus South Africa - Black Angus Junior Female Championship live from Bloem Show 2024 with Tinus Havinga, Carl Miles and PJ Butler. #BloemShow2024 #AngusCattle #blackangus #Molatek #FarmSpace #WeSpeakFarmer
02 May 2024
Santa Gertrudis SA National Show, Female Breed Championship at Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #santagertrudiscattle #Championship #FarmSpace #WeSpeakFarmer
02 May 2024
Santa Gertrudis SA Nasionale Skou, Senior Koei, Super en Ras Kampioenskap regreeks vanaf Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #SantaGertrudisBeeste #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2024
Santa Gertrudis SA Nasionale Skou, Junior Vroulike Kampioenskap regstreeks vanaf Bloem Show 2024 #BloemShow2024 #SantaGertrudis #Beeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2024
Ons praat met Kenny Crampton, die nasionale verkoopsbestuurder van Voermol Feeds SA, oor sy indrukke van Bloem Show 2024, en hulle verhouding met die Angus South Africa genootskap. #BloemShow2024 #VoemolFeedsSA #AngusBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2024
Red Angus Great Bull Championship Show here at Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #AngusCattle #Championship #FarmSpace #WeSpeakFarmer #AngusSouthAfrica
01 May 2024
Angus Nasionale Skou, Rooi Junior Bul Kampioenskap regstreeks vanaf Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #AngusBeeste #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer #AngusSouthAfrica
01 May 2024
Angus Nasionale Skou, Rooi Vroulike Senior Kampioenskap regstreeks vanaf Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #AngusBeeste #Kampioenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer #AngusSouthAfrica
01 May 2024
Ons praat met Martiens de Jager, president van die Simmentaler genootskap, by Bloem skou 2024, en die waarde wat die skou bring aan die genootskap. #Bloemshow2024 #SimmentalerCattle #Farmspace #OnspraatBoer #SimmentalerSA
01 May 2024
Charles Mathewson, hoof van aankope by Sparta Beef, vertel ons oor hulle kompetisie wat hulle aanbied waar jy 'n vakansie in Mauritius kan wen hier by Bloem Show 2024. #BloemShow2024 #SpartaBeef #WenNvakansie #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2024