Loading results…
Loading results…
Tagged #bloemskou
43 results
Die Junior Ile de France Reserwe en Kampioen ooie is die afgelope naweek by BloemSkou bekroon. Die Junior Reserwe en Kampioen ooie is soos volg: 🥇Kampioen ooi - Denvor DTC230172 - Rossville Ile de France Stoet 🥈Reserwe ooi - Henlin HW230164 - Henlin IDF Stoet Baie geluk aan al die telers! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Junior #Bloemskou #RossvilleIleDeFranceStoet #HenlinIDFStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2025
Die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe het die afgelope naweek plaas gevind by Bloemskou. Die Junior Reserwe en Kampioen ramme is soos volg bekroon: 🥇Kampioen ram - St. Clare WW240045 - WGM Ile de France Stoet 🥈Reserwe ram - Henlin HW240061 - Henlin IDF Stoet Baie geluk aan al die telers! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Junior #Bloemskou #WGMIleDeFranceStoet #HenlinIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2025
Ons deel graag met julle die Senior Reserwe en Kampioen ooie wat die naweek by die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe tydens Bloemskou bekroon is: 🥇Kampioen ooi - La Rochelle LR200017 - Vredesig Ile de France Stoet 🥈Reserwe ooi - Pinnacle HN220021 - Pinnacle Ile de France Stoet Baie geluk met hierdie prestasies! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Senior #Bloemskou #PinnacleStudsSantaGertrudisAndIleDeFrance #LaRochelleIleDeFrance #FarmSpace #OnsPraatBoer
01 May 2025
'n Klomp telers het deelgeneem aan die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe by Bloemskou Ons deel graag met julle die Senior Reserwe en Kampioen ramme se uitslae: 🥇Kampioen ram - Denvor DTC220018 - Pinnacle Ile de France Stoet 🥈Reserwe ram - Denvor DTC220229 - Rosville Ile de France Stoet Baie geluk met hierdie prestasies! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Senior #Bloemskou #PinnacleStudsSantaGertrudisAndIledeFrance #RossvilleIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
30 Apr 2025
Wie is UnistelAgri? Ons gesels met JC by Bloem Show om meer uit te vind. Besoek hulle website https://unistelmedical.co.za/ of stuur 'n epos na cattle@unistelmedical.co.za #Unistel #Bloemskou #Farmspace #OnsPraatBoer
30 May 2024
Ons gesels met Jakobus Le Roux van BKB oor die Angus South Africa se skou wat plaasgevind het by Bloemskou. #Bloemskou #BKB #Farmspace #Onspraatboer
08 May 2024
Ons gesels met Elmarie en Rikus oor die Dorpers by Bloemskou en die verskillende rasse wat by Bloemskou was. #Bloemskou #Dorpers #Farmspace #Onspraatboer
06 May 2024
We are talking to Carl Malherbe from BKB after the Angus SA National Show and why they are a sponsor. #BKB #Bloemskou #Farmspace #VoiceOfTheFarmer
06 May 2024
Kom gesels met Leandrie van OVK Versekering oor King Price Insurance se Pay As You Farm. Sy sal jou kan wys hoe om tot en met 30% op jou versekering te spaar! Kontak haar vandag nog: leandrij@ovk.co.za #OVK #KingPriceInsurance #PayAsYouFarm #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2024
Tinus gesels met Jacques Le Roux, Mark Gietzman en Adrian Mcnaughton oor die Skaapbedryf by Bloemskou. Met trots geborg deur OVK #AsDieRamBeginPraat #Bloemskou #Skaap #Farmspace #OnspraatBoer
29 Apr 2024
Simmentaler Cattle South Africa se junior en opperste kampioenskappe regreeks vanaf Bloem Show 2024. #Simmentaler #Skou #Bloemskou #Farmspace #OnsPraatBoer
29 Apr 2024
Ons hoor by Elmarie watter skoue en veilings die jaar by Bloemskou plaas vind. Bloemskou vind plaas vanaf 25 April tot 4 Mei 2024. Besoek www.bloemskou.co.za vir meer inligting #Bloemskou #Vee #Farmspace #OnspraatBoer
23 Apr 2024
Ons gesels met Elmarie oor alles wat families by Bloemskou kan verwag die jaar! Bloemskou vind plaas vanaf 25 April tot 4 Mei 2024. #Bloemskou #Skou #Farmspace #OnsPraatBoer
22 Apr 2024
Ons praat met Lohan Maree oor alles wat die jaar by Bloemskou gebeur. Bloemskou vind plaas vanaf 25 April - 4 Mei 2024. Moet dit nie misloop nie! #Bloemskou #Skou #Farmspace #Onspraatboer
18 Apr 2024
Ons is hier by Bloemskou | Show en hier is baie landbou skoue en kampioenskappe waarna jy die naweek kan uitsien. #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2023
Die Bloemskou is warm, hier is alles, so kom kuier saam. Elmarie Prinsloo vertel ons meer oor wat jy die naweek hier kan doen. #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
29 Apr 2023
Ons is die hele week lank by Bloemskou en hier is baie wat aangaan by die BKB Kleinvee Kompleks. Asook die Nampo 2023 App is beskikbaar op Apple en Google Play Store - so laai dit nou af! #Bloemskou #NAMPO2023 #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2023
En die wenner van die Vrystaat Merino Kampioen Ram is Mooihoek Merino's. #Bloemskou #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
28 Apr 2023
Die Vrystaat Merino Ram Kampioenskappe 2023 word regstreeks hier by Bloemskou uitgesaai! Kyk saam! #Bloemskou #Merino #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Apr 2023
Die Vrystaatse Merino Kampioen Ram word 18h00 vanaand by hulle prysuitdeling hier by Bloemskou bekend gemaak. Hou ons blad dop om uit te vind wie die wenner gaan wees. #Merino #BKB #Bloemskou #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Apr 2023