Loading results…
Loading results…
Tagged #bloemskou2024
3 results
Hier is 'n terugflits na 2024 se Bloem Skou Elite Veiling. Wimpie wys ons meer oor hoe hulle 'n Senior ooi tydens die SA Ile de France kampioenskappe evalueer. www.iledefrance.co.za #IleDeFrance #Terugflits #SeniorOoi #Bloemskou2024 #2024Kampioenskappe #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Mar 2026
Het jy die Bloemskou resultate gemis? Nou kan jy alles op een plek kry: https://farmspace.co.za/articles/bloemshow-results-2024/ #Bloemskou2024 #SimmentalerSA #IleDeFrance2024 #LimousinSA #SantaGertrudisSA #AngusSA
02 Jun 2024
Ons gesels met Willie en Elmarie oor die Merino Classic van Merino SA. Gaan maak 'n draai by Bloemskou en maak seker jy mis nie die groot- of kleinvee skoue en veilings nie! #Bloemskou2024 #MerinoClassic #MerinoSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2024