Loading results…
Loading results…
Tagged #bloemskou2025
4 results
Die Ile de France se Nasionale Kampioenskappe by Bloemskou 2025 was een reuse sukses gewees! Wimpie Rossouw, een van die beoordelaars, vertel ons meer oor die gehalte die jaar en hoe dit verbeter het teenoor verlede jaar! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Bloemskou2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
08 May 2025
Die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe by Bloemskou was 'n reuse sukses 🏆 Indien jy dit gemis het, hier is die Groot Reserwe en Kampioen ramme en ooie se uitslae: 🥇Kampioen ooi - La Rochelle LR200017 - Vredesig Ile de France Stoet 🥈Reserwe ooi - Pinnacle HN220021 - Pinnacle Ile de France Stoet Welgedaan aan elke teler, ons is trots op julle! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #GrandChampion #Bloemskou2025 #PinnacleIleDeFranceStoet #VredesigIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2025
Die Nasionale Ile de France 2025 Kampioenskappe by Bloemskou was 'n reuse sukses 🏆 Indien jy dit gemis het, hier is die Groot Reserwe en Kampioen ramme uitslae: 🥇Kampioen ram - Denvor DTC220018 - Pinnacle Ile de France Stoet 🥈Reserwe ram - Denvor DTC220229 - Rossville Ile de France Stoet Welgedaan aan elke teler, ons is trots op julle! www.iledefrance.co.za #IledeFrance #2025Kampioenskappe #Grand #Bloemskou2025 #PinnacleIleDeFranceStoet #RossvilleIleDeFranceStoet #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2025
Wat maak die Ile de France-ras so aanloklik? Stefan Conradie vertel ons meer by die jaarlikse Bloemskou. Kom maak 'n draai hier en sien wat hierdie skape so uniek maak! www.iledefrance.co.za #IleDeFranceGenootskap #BloemShow #Bloemskou2025 #FarmSpace #OnsPraatBoer
25 Apr 2025