Loading results…
Loading results…
Tagged #boerbok
6 results
Nompumelelo from Bukhosibemvelo Boerdery gesels oor haar boerbokke by Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #BukhosibemveloFarming #Boerbok #bokvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Hierdie gesin begin die kinders van kleins af in die bedryf kweek. Miané is 7 jaar oud en het haar eie boerbok ingeskryf vir Lamb Champs 2024. #LambChamps2024 #Boerbok #bokvleis #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met die boerbok manne hier by Lamb Champs 2024. Kom leer bietjie saam... #LambChamps2024 #Boerbok #FarmSpace #OnsPraatBoer
21 Jul 2024
Ons gesels met Kobus Lötter oor die Wêreld Boerbok Kampioenskappe en Skou wat by Bloemskou aan die gang is. Die groot kampioene word Donderdag aangekondig en Vrydag is die groot veiling! #Boerbok #Kampioenskappe #Skou #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 May 2023
Die Bosveld boerbok klub het hulle 2de veiling vir die jaar gehou by Fire and Wine venue in Pretoria. Die veiling was aan gebied deur CDP auctioneers en ons gesels met Corne du Plessis oor die veiling en die vooruitsigte vir die Boerbok bedryf vir die jaar wat voor lê. CDP auctioneering 076 101 9996 Fire and Wine venue 079 881 4920 Bosveld Boerbok klub 065 707 1639 #Farmspace #OnspraatBoer #BosveldBoerbokKlub #Boerbok #Klub #Veiling #FireAndWine #boerbokke
20 Apr 2023
Tinus gesels met John Melville oor wat jy kan verwag by die BloemSkou, onderandere skeer kampioenskappe vir wol rasse, die Boerbokke se wereld kampioenskappe en verskeie veilings. Maak seker jy kry jou kaartjies by https://www.bloemskou.co.za/ #Farmspace #OnsPraatBoer #BloemSkou #Boerbok #WolRasse #Skape #FarmSpaceShowCaseApp # Veilings #WêreldKamioenskappe
20 Apr 2023