Loading results…
Loading results…
Tagged #boerbokke
3 results
Hoekom glo Gietzmann Boerdery hulle staan 'n kans by Lamb Champs 2024? Inge vertel ons wat hulle boerbokke so besonders maak en hoekom hulle glo hulle staan 'n kans om met die titel weg te stap. #LambChamps #GietzmannBoerdery #Boerbokke #FarmSpace #OnsPraatBoer
16 Jul 2024
Die Bosveld boerbok klub het hulle 2de veiling vir die jaar gehou by Fire and Wine venue in Pretoria. Die veiling was aan gebied deur CDP auctioneers en ons gesels met Corne du Plessis oor die veiling en die vooruitsigte vir die Boerbok bedryf vir die jaar wat voor lê. CDP auctioneering 076 101 9996 Fire and Wine venue 079 881 4920 Bosveld Boerbok klub 065 707 1639 #Farmspace #OnspraatBoer #BosveldBoerbokKlub #Boerbok #Klub #Veiling #FireAndWine #boerbokke
20 Apr 2023
Boerbokke saam met Hein Booysen op Hertzogville Landboufees 2022 #Farmspace #HertzogvilleLandboufees2022 #HeinBooysen #Boerbokke
15 Mar 2022