Loading results…
Loading results…
Tagged #boere
3 results
Wat beteken sterk verteenwoordiging vir die landbougemeenskap? Ons gesels met Hendry Geldenhuys van TLU SA by die Springbokvlakte Sonneblomprojek Demodag en Prysuitdeling oor TLU SA se betrokkenheid en die belangrikheid daarvan om produsente en die landbougemeenskap te ondersteun. Kom meer te wete oor TLU SA by http://tlu.co.za/ #TLUSA #Springbokvlakte #Sonneblomprojek #Landbou #Boere #FarmSpace #OnsPraatBoer
04 Sept 2026
Selfstandigheid begin by jou. KragDag is baie meer as net 'n landbou-ekspo. In hierdie gesprek verduidelik HP, bestuurshoof van KragDag, hoe die expo oor 17 jaar gegroei het van 'n klein byeenkoms oor alternatiewe energie tot een van Suid-Afrika se grootste platforms vir selfstandigheid, landbou, entrepreneurskap en praktiese oplossings. Van landbou en energie tot veiligheid, water, voedselproduksie en gesinsaktiwiteite – daar is iets vir elke besoeker. 📅 6–8 Augustus 📍 Diamantvallei Landgoed 🎟️ Kry jou kaartjies: 👉 https://www.kragdag.co.za/ #Kragdag #Selfstandigheid #Landbou #Boere #LandbouExpo #AgriSA #Entrepreneurskap #LandbouGemeenskap #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:25 Hoe Kragdag begin het 01:50 Die filosofie van selfstandigheid 03:10 Waarom Kragdag anders is as ander landbou-ekspo's 04:40 Die groei van die landbou-afdeling 06:05 Watter oplossings bied Kragdag? 07:40 Daar is iets vir almal 09:30 Gesinne, kinders en die Kragdag-ervaring 11:25 2026 Tema: "Druppels word strome" 13:25 Hoop, entrepreneurskap en kreatiwiteit 14:20 Rekordgroei van Kragdag 16:10 Waarom móét jy Kragdag bywoon? 17:30 Slot
28 Jul 2026
Drie dae. Honderde geleenthede. Iets vir die hele familie! KragDag is baie meer as net 'n landbou-ekspo. Van praktiese leerprogramme en veiligheidsessies tot entrepreneurs, vee-uitstallings, gesinspret en avontuur – daar is regtig iets vir almal. 📅 6–8 Augustus Kom hoor by Shamin wat jy alles hierdie jaar kan verwag en hoekom KragDag 'n hoogtepunt op die landboukalender is. 🎟️ Kry jou kaartjies en meer inligting: 👉 https://www.kragdag.co.za/ ##Kragdag #Landbou #Boere #LandbouExpo #SuidAfrikaanseLandbou #Boeredag #LandbouGemeenskap #Expo #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Inleiding 00:18 Wat maak Kragdag uniek? 00:55 Donderdag: Skole & Leerprogramme 01:59 Vrydag: Oplossings vir Vandag se Boer 03:11 Saterdag: Selfstandigheid & Jong Entrepreneurs 04:11 Vee-uitstallings & Gesinsaktiwiteite 05:20 Vermaak & Avontuur vir Almal 06:50 Datums & Kaartjies 07:29 Slot
18 Jul 2026