Loading results…
Loading results…
Tagged #boeremaakplan
1 result
Rietkuil Beeswagter | Giet jou eie beton-beeswagters op die plaas Sewe hekke en tot 28 keer in en uit die bakkie tydens een rit het Johnnie Lourens laat besluit: daar moet ’n beter plan wees. So het die Rietkuil Beeswagter ontstaan. Met die modulêre gietvorm kan boere hul eie beton-beeswagters giet soos en wanneer hulle dit nodig kry op die plaas. Kyk hoe die oplossing werk en besoek: https://rietkuilbeeswagter.co.za/#kontak-ons of kontak Johnnie direk op 082 825 7174. #RietkuilBeeswagter #Beesboerdery #Boeremaakplan #FarmSpace #OnsPraatBoer 00:00 Sewe hekke en 28 keer uit die bakkie 00:16 Johnnie Lourens vertel 00:31 Die probleem met gewone plaashekke 00:52 Hoe die Rietkuil Beeswagter ontstaan het 01:18 Hoe die modulêre gietvorm werk 01:48 Giet jou eie beton-beeswagter 02:20 Waar dit op die plaas gebruik kan word 02:48 Die voordeel vir die boer 03:15 Rietkuil Beeswagter-webwerf en kontakbesonderhede
05 Sept 2026