Loading results…
Loading results…
Tagged #bonheurbrafords
6 results
Bonheur Brafords se Johan de Jager en Gert van der Merwe vertel vir ons waarom moet jy 'n Braford oorweeg vir jou plaas? Moenie hulle veiling misloop nie. 4de Produksie Veiling 🗓️ 26 Junie 📍Bethal Polocrosse klub 🕐 11h00 🎤 Pm Swart 🏫 Vleissentraal 📲Johan de Jager: 060 966 3696 📲 Gert vd Merwe: 0826530323 #BonheurBrafords #BrafordBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jun 2024
GM 2090 is 'n bul wat self in Bonheur Brafords se stoet gebruik is. Die bul het goeie manlikheid, met besonderse breedte, lengte, diepte en het baie goeie been op hom. Dis waarlik 'n kuddevaar wat jy nie moet misloop nie. Kontak Johan vir meer inligting op 060 966 3693. #BonheurBrafords #BrafordsCattle #Farmspace #OnsPraatBoer
04 Jun 2024
Bonheur Brafords bied strootjies aan van GM 22 61 op die Braford Nasionale Veiling op 8 Junie 2024. Moet nie uitmis op die strooitjies nie! #BonheurBrafords #BrafordCattle #Farmspace #OnspraatBoer
29 May 2024
Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling is om die draai, so moet nie uitmis nie! Datum: 21 Junie 2023 Tyd: 11h00 Plek: Polocrosse Klub, Bethal Aanbod: 30 bulle | 10 swaar dragtige koeie | 25 dragtige verse | 50 dragtige verse namens JL vd Merwe en Seuns Kontak Johan by 060 966 3693 vir meer inligting #BonheurBrafords #produksieveiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
15 Jun 2023
GM19-81 is 'n seun van Bonheur GM15-50 wat self verkoop het vir die duurste prys op Bonheur se 1ste Produksieveiling en ook 'n silwer meriete toekening gekry het by Braford Champion of the World-kompetisie. GM19-81 beskik oor dieselfde goeie eienskappe as sy pa! Sterk kop, goeie skede, gladde huid en is 'n lang, diep bul met uitstaande breedte. Bonheur Brafords se 3de Produksieveiling vind 21 Junie 2023 plaas. #BonheurBrafords #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
06 Jun 2023
Ons gesels met Johan & Gert oor hulle 3de Produksieveiling, die sukses wat hulle bulle regoor die land die laaste jaar gehad het asook die ras in totaliteit. Bonheur Brafords 3de Produksieveiling 21 Junie 2023 om 11:00 Polocrosse Klub, Bethal Kontak: Gert van der Merwe - 082 653 0323 | Johan de Jager - 060 966 3693 #BonheurBrafords #produksieveiling #farmspace #onspraatboer
29 May 2023