Loading results…
Loading results…
Tagged #bonsmara
3 results
Tinus gesels met Benjamin en Paul van die Qualitrio Bonsmara Veiling. Hy vind vir jou meer uit oor hoe die Qualitrio Bonsmara Veiling begin het, en hoekom die drie stoete saam begin werk het. #QualitrioBonsmaras #Farmspace #OnsPraatBoer #Veilings #Viljoenskroon #Bonsmara
19 Apr 2023
Ons gesels met André oor die Qualitrio veiling en waarom hy al jare bulle koop vir kommersiële kudde by Qualitrio. Hy vertel ons meer oor die kwaliteit, genetika en jy wat jy kan verwag. Maak seker jy mis nie die veiling op 11 Mei 2023 nie. Kontak #QualitrioVeiling #farmspace #onspraatboer #Veiling #bonsmara
19 Apr 2023
Maritz Nel Familie Trust en Whitehouse Farming Veiling registries vanaf Andre Kock en Seun veilingskrale in Kroonstad. #OnsPraatBoer #OnsPraatBees #bonsmara
17 Feb 2023