Loading results…
Loading results…
Tagged #bontbul
1 result
Tydens die 2023 Boran Nasionale Veiling in Afridome, Parys, is 'n R1.1 miljoen bont Boran bul verkoop! Ons gesels met Johna van Bosiu Borane, die trotse verkoper, oor sy emosies na die intense veiling. Hierdie ongelooflike bul het die tweede hoogste bod gekry. Die opwinding rondom hierdie uitsonderlike veekampioenskap het hoog geloop! #BoranNationals2023 #bontbul #BosiuBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer
27 Jul 2023