Loading results…
Loading results…
Tagged #bontranborane
2 results
Bontran Borane bied met Trots aan TJ21-53, 'n besonderse bont vers. Die heel eerste bont dogter van YF 17-1 POMPAY wat ook op veiling gaan wees. Gekombineerd met Eros maak hierdie vers iets spesiaals deur konstetusie, genetika en kleur. TJ21-53 is dragtig van TJ18-111 Ratel. Datum: 23 Maart 2024 Tyd: 18:00 Plek: Fire and Wine, Pretoria Bie aanlyn: Meerkat Online Auctions #BontranBorane #SaleOfTheBonts #Farmspace #OnspraatBoer
04 Mar 2024
Bontran Borane bied met trots aan Lot 13 | BTR 22 06 by die Boran Verse Extravaganza. BTR 22-06 Megan is n diep-rooi vers met baie kapasiteit uit een van Bontran Borane se beste koeie. Haar pa YF 17-1 POMPAY is n klipharde bul met goeie bespiering en besonderse goeie vrugbaarheid. Haar ma het n TKP van 381 dae oor 5 kalwers. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #BontranBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
24 Jan 2024