Loading results…
Loading results…
Tagged #boran
67 results
Hoe pas die Boran-ras by jou boerdery in en waar kan dit waarde toevoeg uit ‘n kommersiële oopgpunt uit? Christopher Havenga vertel ons meer by die Nasionale Boranveiling 2025! www.boran.org.za #Boran #BoranNasionaleVeiling2025 #AfridomeParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
Hoekom is Gideon Botha al vir 17 jaar besig met die Boran-ras en wat is die waarde wat dit vir sy boerdery toegevoeg het? Hy vertel ons meer by die Nasionale Boranveiling 2025! www.boran.org.za #Boran #BoranNasionaleVeiling2025 #AfridomeParys #FarmSpace #OnsPraatBoer
22 Jul 2025
Lot 14 NTABA NYONI BORAN Auction, by guest seller Iminathi Ranch sold to Sterkfontein Borane for R250 000. Boran Cattle Breeders' Society of SA #NtabaNyoni #Boran #Ankole #farmspace #OnsPraatBoer
04 Mar 2024
Lot 6 at the NTABA NYONI BORAN Auction sells for R220 000. Boran Cattle Breeders' Society of SA #NtabaNyoni #Boran #Ankole #farmspace #OnsPraatBoer
04 Mar 2024
Lot 30, splinternuwe genetika verkoop aan Sterkfontein Ankole vir R1000 000.by by die NTABA NYONI veiling. Ankole Cattle Breeders' Society of South Africa. #NtabaNyoni #Boran #Ankole #farmspace #OnsPraatBoer
04 Mar 2024
Lot A006 Khethiwe sells for R1800 000 at the NTABA NYONI Auction. Ankole Cattle Breeders' Society of South Africa #NtabaNyoni #Boran #Ankole #farmspace #OnsPraatBoer
04 Mar 2024
Keith from Peinke Ranch Cattle - Boran gives us his view on the NTABA NYONI BORAN Auction happening today at 11am. #NtabaNyoni #Boran #Ankole #farmspace #OnsPraatBoer
04 Mar 2024
Marones Borane bied met trots aan Lot 55 | JH 22 137 by die Boran Verse Extravaganza. JH 22 137 is 'n unieke vers wat jy nie moet mis kyk nie. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #MaronesBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
24 Jan 2024
Bontran Borane bied met trots aan Lot 13 | BTR 22 06 by die Boran Verse Extravaganza. BTR 22-06 Megan is n diep-rooi vers met baie kapasiteit uit een van Bontran Borane se beste koeie. Haar pa YF 17-1 POMPAY is n klipharde bul met goeie bespiering en besonderse goeie vrugbaarheid. Haar ma het n TKP van 381 dae oor 5 kalwers. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 18:00 Plek: Afridome, Parys #BontranBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
24 Jan 2024
Marones Borane bied met trots aan JH 22 122 by die Boran Verse Extravaganza. JH 22 122 is ń Blixem dogter uit ń besonderse hoogs vrugbare Kijivu dogter. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Afridome, Parys #MaronesBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
20 Jan 2024
Jolopahe Borane bied met trots aan JJP 22 021 by die Boran Verse Extravaganza. Moet nie uitmis op die besonderse bont vers nie. Registreer nou om aanlyn te bie met Meerkat Online Auctions. Datum: 9 Februarie 2024 Tyd: 11:00 Plek: Afridome, Parys #JolopaheBorane #Boran #VerseVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
19 Jan 2024
Limpopo Boran Club Prestige Auction 2023 regstreeks vanaf Warmbad Veemark. #LimpopoPrestigeBoranVeiling #LimpopoBoranClub #BoranSA #Boran
21 Oct 2023
Carel Chambers van Vleissentraal Bosveld oor die kwaliteit van die Limpopo Prestige Veiling. #LimpopoPrestigeBoranVeiling #Vleissentraal #BoranSA #Boran
21 Oct 2023
Hendy het gister keuring gedoen saam met Christopher, ons vind uit oor wat hy dink oor die aanbieding van die Limpopo Prestige veiling. #LimpopoPrestigeBoranVeiling #BoranSA #Boran
21 Oct 2023
OTTO van Zebu Borane gesels met ons oor die Boran Limpopo Prestige veiling. #LimpopoPrestigeBoranVeiling #BoranSA #Boran
21 Oct 2023
Christo Crafford gesels oor die Cape Prestige Boran Veiling van 2023. Christo deel sy gedagtes oor die diere wat hy vir die eerste keer in 50 dae gesien het, die mense wat almal help om die veiling moontlik te maak en so iets uit sy hart uit. #CapePrestigeBoranAuction #Boran #borancattle #DrostdyBorane #Farmspace #Onspraatboer
16 Oct 2023
Regstreeks vanaf Hurwitz Farming Summer Sale 2023. Deel 2 www.boranauction.co.za #HurwitzFarming #SummerSale2023 #Boran #Farmspace #OnsPraatBoer
11 Oct 2023
Regstreeks vanaf Hurwitz Farming Summer Sale 2023. www.boranauction.co.za #HurwitzFarming #SummerSale2023 #Boran #Farmspace #OnsPraatBoer
11 Oct 2023
Ons gesels met Jarren Hurwitz voor die Hurwitz Farming Summer Sale 2023. Kom hoor wat hy te se het. www.boranauction.co.za #HurwitzFarming #SummerSale2023 #Boran #Farmspace #OnsPraatBoer
11 Oct 2023
Ons gesels met Henk van BTF Borane, n gasverkoper by die Hurwitz Farming Summer Sale 2023. www.boranauction.co.za #HurwitzFarming #Summersale2023 #Boran #farmspace #OnsPraatBoer
11 Oct 2023