Loading results…
Loading results…
Tagged #boranbeeste
20 results
Is jy gereed om van die beste Boran-genetika te beleef? Die Nasionale Boranveiling vind plaas Saterdag die 12de Julie by die Afridome in Parys! Maak seker jy merk dit in jou dagboek en kom beleef die energie van topklas boerdery. www.boran.org.za Video krediet: Agri Bemark #BoranVeiling2025 #NasionaleBoranVeiling #AgriBemark #MediaBoer #BoranBeeste #AfridomeParys #BoranGenetika #FarmSpace #OnsPraatBoer
09 Jul 2025
Christopher Havenga gesels met my na die Hurwitz Farming 10th Production Auction. #HurwitzFarmingAuction2024 #BoranBeeste #BoranSA #FarmSpace #OnsPraatBoer
03 Aug 2024
Christopher Havenga neem ons deur deur die diere wat op aanbod gaan wees by die 10de Hurwitz Farming Produksie veiling 2024. #HurwitzFarming #BoranBeeste Boran Cattle Breeders' Society of SA #FarmSpace #OnsPraatBoer
02 Aug 2024
Ons gesels met Simeon Hurwitz op die vooraand van die Hurwitz Farming se 10de Produksie Veiling. Bie aanlyn op MEERKAT Online Auctions. #HurwitzFarming #10thproductionauction #BoranBeeste @BoranCattleBreedersSocietyofSA #Farmspace #OnsPraatBoer
02 Aug 2024
Tinus gesels met Francois Smit na afloop van baie suksesvolle Boran National Auction 2024. Boran Cattle Breeders' Society of SA #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoran
14 Jul 2024
Lot 67 sells for R900 000 at the Boran Cattle Breeders' Society of SA National Auction. Bred by Jolopahe Boran Breeders. Baie geluk Wors en Louisa. #BoranNationalAuction2024 #JolopaheBoranBreeders #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoran
14 Jul 2024
Boran Cattle Breeders' Society of SA se Boran National Auction 2024 regstreeks vanaf die Afridome Showgrounds. #BoranNasionaleVeiling2024 #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoran
14 Jul 2024
Ons gesels met Christopher Havenga oor die Boran Nasionale veiling 2024. #BoranCattleBreedersSocietyofSA #Vleissentraal #AfridomeShowgrounds #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoran
13 Jul 2024
Ons gesels met Vleissentraal se Ian Grobbelaar oor die Boran Cattle Breeders' Society of SA se Nasionale veiling wat môre 11:00 afskop by die Afridome Showgrounds. Kom vind uit waarom jy môre die skouspel. Onthou jy kan aanlyn bie met MEERKAT Online Auctions. #BoranNationalAuction #BoranBeeste #Vleissentraal #FarmSpace #OnsPraatBoer
12 Jul 2024
Ons gesels met Johan Henning van Marones Borane na die Primigravida Boran Heifer Sale oor sy indrukke en hoe die toekoms van die veiling lyk. #PrimigravidaBoranHeiferSale2024 #BoranBeeste #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
10 Jun 2024
Wiele gesels met ons oor die Primigravida Boran Heifer Sale, pre-bidding is nou oop op MEERKAT Online Auctions. #PrimigravidaBoranHeiferSale2024 #BoranBeeste #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
10 Jun 2024
Primigravida Boran Heifer Sale skop môre oggend af om 11:00. Die aanbieding praat self ons kry Christopher Havenga oor die veiling. #PrimigravidaBoranHeiferSale2024 #BoranBeeste #Verse #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
07 Jun 2024
Baie geluk aan die Boran Genootskap van Suid Afrika. Die eerste video op FarmSpace se YouTube kanaal wat 2Miljoen "views" verwerf het. Mag daar nog baie meer wees. Kliek op die skakel om die video te kyk: https://youtu.be/MKVpTB3RRLM?si=UQSp3ZciKiKhQSTU Boran Cattle Breeders' Society of SA #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer
07 Jun 2024
Francois Smit gesels oor Fonteine Borans - 17 de Produksie Veiling. #FonteinBorans #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
02 Jun 2024
Gerrie van Gerben Borane gesels met ons na die Fonteine Borans veiling. #FonteinBorans #GerbenBorane #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
01 Jun 2024
Deel 2 - Fonteine Borans - 17th Production Auction live from Groenfontein, Derby. #FonteinBorans #BoranBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
01 Jun 2024
Gideon Botha van Kolskoot Borane het die Fonteine Borans voor veiling keuring hanteer. Ek hoor wat hy dink van die Fonteine veiling. Bie aanlyn met MEERKAT Online Auctions. #FonteineBorans #BoranBeeste #KolskootBorane #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
31 May 2024
Tom Breytenbach van Brenaissance Wine & Stud Estate gesels oor die Fonteine Borans - 17 de Produksie Veiling. #FonteineBorans #BoranBeeste #FarmSpace #OnsPraatBoer Boran Cattle Breeders' Society of SA
31 May 2024
Emmanual Malatse van die Tshimologo Boran gesels oor Fonteine Borans op die vooraand van die veiling. #FonteinBoranVeiling #BoranBeeste #Veiling #FarmSpace #OnsPraatBoer
31 May 2024
Hurwitz Farming en Hotspot Cattle se Collaboration Veiling is 'n week weg. Ons gesels met Simeon oor die veiling en die diere wat hulle na die veiling toe gaan bring en hoe die twee stoete gewerk het om die veiling te hou. Vir meer inligting besoek: https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #HotspotCattle #BoranBeeste #BoranVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Jan 2024