Loading results…
Loading results…
Tagged #boranveiling
4 results
Hurwitz Farming en Hotspot Cattle se Collaboration Veiling is 'n week weg. Ons gesels met Simeon oor die veiling en die diere wat hulle na die veiling toe gaan bring en hoe die twee stoete gewerk het om die veiling te hou. Vir meer inligting besoek: https://boranauction.co.za/ #HurwitzFarming #HotspotCattle #BoranBeeste #BoranVeiling #Farmspace #OnsPraatBoer
26 Jan 2024
Ons gesels met Christo Meyer van Mountain View en Hessi Borane oor Lot 8 | BS 13-51 Belinda wat beskikbaar is by die Cape Prestige Boran Veiling op 11 November 2023. Bie aanlyn met Meerkat Online Auctions. #CapePrestigeBoranAuction #BoranCattle #MountainViewBorane #HessiBorane #BoranVeiling #Farmspace #onspraatboer
01 Nov 2023
Christopher gesels oor die Stockman's Elite veiling, die boere, die diere wat in die area voorkom, syfers en waarom hy dink elke teler na die veiling moet kyk. Jy kan ook aanlyn bie by SwiftVee https://auctions.swiftvee.com/?#!/auctionDetails/3617 #BoranCattle #BoranAuction #BoranVeiling #KingPriceAgri #VSAgri #Husqvarna
05 Nov 2021
Kom vind uit waarom die Cape Prestige Boran veiling die beste manier is om die Boran kalender af te sluit, ons gesels met Christo Crafford die President van die Boran telersgenootskap oor hul veiling en waarom hy en Christo Meyer so lekker saam verkoop. #Boran #BoranVeiling #CapePrestigeBoranVeiling
02 Nov 2021